Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Petit Guest House

Gastehuis
Luukse koninginkamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n koningingrootte-bed met wit perkallinne en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Wit handdoeke word voorsien. Elke kamer het ook 'n platskerm-TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 2 kamers op die onderste verdieping en 1 op die boonste verdieping.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse oopplan-koninginkamer
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koningingrootte-bed met wit perkallinne en 'n oopplan-badkamer met 'n stort. Wit handdoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n platskerm-TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n tuin-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe koningkmaer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n koninggrootte-bed met wit perkallinne en 'n moderne en suite-badkamer met 'n stort, pantoffels en wit handdoeke. Elke kamer het ook 'n platskerm-TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit bied 'n uitsig op die natuurskoon.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bruidskamer/Selfsorg-eenheid
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie Bruidskamer is die perfekte plek vir die bruid om aan te trek met 'n aparte aantrekkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n bad, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Hierdie kamer is goed toegerus met selfsorggeriewe en is apart van die hoofhuis. Dit is ook perfek vir reisigers wat langer in Jeffreysbaai wil bly.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder 12 jaar nie toegelaat nie.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oribistraat 29, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76414cd099f862e1e9d5782bc64027b0ef9f2199332731506d5356a9b0b9d7dfee5a57a741faf040ab09c0407e8c0b4043b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 29 Oribi Street Wavecrest 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.037568403107 24.928360998583
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem