- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 437 Southside Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Sol Rest & Revitalize is in die kusdorpie Wilderness geleë tussen inheemse woude, riviere en kristalhelder strande.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos kombuisies, slim-TV's en privaat patio's.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike vermaakarea met 'n binnenshuise houtkaggel, 'n TV-kamer, asook 'n buitelug-vuurput en braai-area. En geniet die rustige atmosfeer in die welige tuine en sonverhitte swembad.
Veilige parkeerplek word regdeur gaste se verblyf voorsien. Vir gaste wat die area wil verken, is Wilderness Beach 1,8 km ver, terwyl Dolphin Point 2,4 km ver is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Manie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 437 Southside Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Sol Wilderness het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
437 Southside Street, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang