+77
Oord in Illovo Beach

Villa Spa Holiday Resort

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Valerie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Sal beslis die plek aanbeveel. Baie mooi plek. Skoon en netjies. Groot eenheid met al die nodige geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemina J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Very enjoyable. Our stay was incredible. The property is immaculate, the service was excellent, and the staff were extremely friendly and accommodating. We truly enjoyed our time and will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gekuier mense beleef. Baie lekker en geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stevan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2026

Fantastiese plek vir 'n gesin met jong kinders. Ons het dit baie geniet en kon nie glo hoe netjies die plek onderhou is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gayle
Villa Spa Holiday Resort
Thank you. It was great having you.

Elma V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Fantastic stay. Welcoming hosts, beautiful, clean and fully equipped chalet in beautiful surroundings. Loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renee O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Die enigste suidkus-verblyf vir ons! Dis al 'n paar keer wat ons Villa Spa besoek, maar dié keer die eerste keer met ’n bespreking deur die webtuiste. Dis die enigste verblyf waar ons wil wees op die Suidkus. Die oord word pragtig in stand gehou, en die eenhede is altyd netjies en skoon, en bied alles wat nodig is (en meer). Ons eenheid dié keer was modern gemeubileer en geweldig gerieflik. Personeel is uiters vriendelik, en ek is selfs bederf met 'n "word-beter-pakkie" gebring deur Gayle – die eienaar self – omdat ek siek arriveer het. Dié "personal touch" was ongelooflik spesiaal. Dankie aan Gayle en haar span vir ’n heerlike verblyf! Ons kan nie wag om weer terug te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lily R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

We had a lovely stay and can highly recommend this resort. What a beautiful, well-maintained, safe and clean resort. We had a lovely stay in Cosy Corner. The chalet was clean and well equipped. Also, daily cleaning service with very friendly staff and host. Beautiful clean pool where you can relax. Walking distance to the beach with a security guard so you feel safe all the time. During December, they have fun activities for everyone to do. Will be booking again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvester E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Wonderlik, rustig, huis weg van die huis af. Wonderlike 7 dae gehad, baie netjies en ruim en meer as genoeg wat jy nodig het in 'n self-catering woonstel. Sal weer gaan en vir enige iemand aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie dankie. Vinnige en vriendelike diens gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Wonderful. We enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gayle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Elizabeth Avenue, Illovo Beach, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA942a6ff28e80fa2bd2fad57592355253eed82687c7a6ae22a5bd729c898912f13f9820206bd5a2701f1ef28050f44a127e9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 15 Elizabeth Avenue Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.1182414 30.8475223

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang