Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Saint Joseph House 7

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa St Joseph, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Vanaf R475 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Saint Joseph House 7 is aan die voet van die Platberg op 'n plaas van 1 000 hektaar, net 12 km buite die dorpie Ladybrand langs die N8.

Die huis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Enkelbed is beskikbaar vir 'n kind. Daar is ook 'n kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Ekstra geriewe sluit 'n TV, waaier, elektriese kombers en 'n houtkaggel in.

Die plaas spog ook met 'n pragtige trou-venue met 'n kapel. Ander geriewe en aktiwiteite op die plaas sluit staproetes, bergklim en voëlkyk in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Villa Saint Joseph House 7
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Antonie Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 46

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Villa St Joseph, Ladybrand, 9745, Vrystaat
  • Gaste dink Villa Saint Joseph House 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malotiroete Vrystaat
Vanaf
Vanaf R475
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R475
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa St Joseph, Ladybrand, 9745, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19d149f52d46601797156046d9f5ef7a9fc175f7220dc3f7b2d7b84ec1e93ccd80732db2a751cd75bf09140eb2efb34801ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R475 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Villa Saint Joseph Ladybrand 9745 Vrystaat 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -29.21160745815 27.371188605315
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem