6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Burmeister Circle, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa V is 'n selfsorg-vakansiehuis in Milnerton, Kaapstad. Dié ruim huis is naby Lagoon Beach en is ongeveer 6 km vanaf Canal Walk Shopping Centre in Century City.
Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het is aparte stort en bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitkamer lei na 'n semi-onderdak binnehof met 'n braai-area en 'n etenstafel. Daar is ook 'n tuin met 'n plonspoel. Gratis WiFi is beskikbaar en die verblyf het 'n toesluit-motorhuis.
Villa V is ongeveer 1,5 km vanaf Milnerton Gholfklub, 5 km vanaf Century City Konferensie Sentrum en 9 km vanaf Kaapstad se stadskern.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Shareef Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 12 Burmeister Circle, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa V het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Burmeister Circle, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang