+22

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gertruida R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Stunning. Goeie dag. Die naweek was ongelooflik. Mense baie vriendelik. Die plek was netjies. Alhoewel, WiFi is 'n aanbeveling. Baie, baie nice.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faizel M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Wonderful. Very nice stay and the owner is super nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nichol R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Netjiese huis met baie goeie ligging. Baie lekker gebly. Visgat 2 het aan al ons verwagtinge voldoen, sal beslis weer besoek. Gee net aandag aan potte sonder deksels en WiFi was bietjie swak, maar kan agv die weer wees. Sal beslis weer Visgat 2 besoek en ek beveel dit aan vir enige gesin van 6, sal waarde vir jou geld kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

N plek waar mens weer mens kan wees, rus en ontspan. Dit was 'n uitstekende wegbreekplek, geriewe was goed en soos geadverteer. Veilig met vriendelike bure in die omgewing, my kinders kon vry rondloop en hulle het dit geniet. Uitstekende area om te hengel vir al die vissermanne daar buite. Die eienaars is uitstekende, eerlike en opregte mense. Ek en my familie het die geleentheid waardeer en wens hulle alle sukses toe vir die toekoms. Ons sal weer bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, naby die see en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 550
20 % AF
R 1 550 R 1 240
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 550
20 % AF
R 1 550 R 1 240
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 550
20 % AF
R 1 550 R 1 240
per nag (plek vir 6)
Bespreek

995 Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ec830c0a1d387b8eb1bbc94eae42cedfeacfeb3e279d49c517e6ea8ddb18e8fdfeff63a41c0262d03c90992d0865d29f43c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 240 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 995 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.392737279744 20.861310174109
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang