6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 995 Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Visgat 2 bied gemaklike selfsorgverblyf in die hartjie van die kusdorp Witsand, omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Hierdie ruim huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir 2 kinders, terwyl die tweede slaapkamer ook 'n dubbelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitkamer met gemaklike sofas en 'n muurgemonteerde TV. Die huis spog ook met 'n vermaaklikheidsarea met 'n bykomende TV vir stroomdienste. Buite is daar 'n groot draagbare braai met 6 plastiekstoele vir 'n ontspanne saamkuier. Let asseblief daarop dat foto's 'n binnenshuise braai wys, maar dit ongelukkig nie in werking is nie.
Gaste het toegang tot veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Die strand is binne 3 minute se stapafstand, en die Witsand Natuurreservaat is slegs 1.7 km weg vir diegene wat die omgewing wil verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jacques Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 995 Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Visgat 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
995 Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang