Pick your preferred language

English

Afrikaans

+126
Gastehuis in Clocolan

Vlakbult Guest Farm

  • 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Vlakbult Guest Farm, Clocolan, 9735, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Vlakbult Guest Farm is in die 1800's gebou en die oorspronklike sandsteenmure, houtvloere, hoë plafonne en stoep staan vandag nog. Dié plaas is net 7 km buite die dorpie Clocolan in die Vrystaat. Ons bied gerieflike verblyf tussen die heuwels en die landerye. Die plaas het ook 'n sonkragstelsel wat sorg dat gaste nie deur beurtkrag geraak word nie.

Die ou plaashuis is gerestoureer en bied slaapplek vir 12 gaste in unieke, knus, ongekunstelde kamers. Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike sitkamer, eetarea en 'n kombuis. Dit is ideaal vir 'n sakekonferensie of 'n familiekuier. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar.

Die wittebrood-suite wat 2 ekstra gaste kan akkommodeer, is apart van die hoofhuis en het 'n privaat tuin met 'n uitsig oor Spitskop se koppie. Die eenheid het slaapplek vir 2 ekstra gaste en het 'n kombuis, 'n en suite-badkamer, sitkamer en balkon.

Die Melkportaal is omskep in 'n pragtige eenheid met slaapplek vir 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.

Die gasteplaas bied gemaklike geriewe vir troues en konferensies, asook het ook hulle eie winkel wat essensiële olies wat op die plaas vervaardig word, verkoop.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Zelmari R
Saam met vriende
5.0
Daar's heerlike braai geriewe in hul pragtige tuin. Eienaars is baie vriendelik. Ons tyd van Vlakbult was heerlik. Ruim, skoon kamers. Pragtige tuin e...
Sien meer
Des 2025
Safeft (
Besigheidsreis
5.0
Awesome accommodation. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Stuart S
Saam met lewensmaat
5.0
A comfortable stay in period accommodation. Our intention was to find out about how essential oils are produced. What we found was the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
William M
Saam met lewensmaat
4.8
Tranquility away from the hustle and bustle. As we were mostly alone in the farmhouse, we could enjoy the facilities on our own, which ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Marius J
4.8
Heerlike verblyf, sal graag weer wil kom. N plaas met interessante geskiedenis en n baie interessante toer deur hulle olie winkel. Baie vriendelike at...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Stacey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Vlakbult Guest Farm, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Gaste dink Vlakbult Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 620
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Vlakbult Guest Farm, Clocolan, 9735, Vrystaat

Sien kaart
  • 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dcdfd40d53e31718b8f6e7523562b8b1d41b82c1ee91bdc574760f704d2638d7e85dc25ac828b9df08fe1a69be965b81e75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 Vlakbult Guest Farm Clocolan 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.88405 27.602926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang