Voelklip Villa
11 gaste
5 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 118 Eleventh Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Voelklip Villa bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis in Hermanus, Wes-Kaap – ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Die villa bied slaapplek vir tot 11 gaste en bestaan uit 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer bevat 'n drie-stapelbed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende drie slaapkamers het elk 'n dubbel- of koningingrootte bed, en almal het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea spog met 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met 12 sitplekke langs die kombuis is perfek vir gedeelde maaltye.
Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi. 'n Binnebraai-area dra by tot die huis se vermaaklikheidsopsies.
Gaste kan ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek – perfek vir skemerkelkies. Gedurende somersdae bied 'n verfrissende swembad 'n welkome ontsnapping van die hitte.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar, wat gemoedsrus bied gedurende u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 118 Eleventh Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
118 Eleventh Street, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang