8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 130 5th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Voelklip Vrede en Vreugde is 'n bekoorlike troeteldiervriendelike Spaanse selfsorgvilla in die gewilde kusvoorstad Voëlklip, Hermanus, net 'n kort entjie van die strand af. Hierdie ruim eiendom kombineer Mediterreense-geïnspireerde argitektuur met ontspanne see-leefstyl en bied die perfekte omgewing vir 'n onvergeetlike wegbreek.
Die villa bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 'n stapelbed bevat. Hierdie slaapkamers deel die twee oorblywende badkamers, een met beide 'n bad en stort, en die ander met slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar in die waskamer. Die sitkamer, eetarea en kroeg bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning en beskik ook oor 2 binnenshuise kaggels. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Buite kan gaste 'n oordekte patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai geniet, perfek om te ontspan terwyl hulle die pragtige berg- en see-uitsigte inneem. Die eiendom bied veilige parkeerplek in die motorhuis sowel as addisionele parkeerplek van die straat af.
Let asseblief daarop dat daar relatief baie trappe is, maar 'n mens kan dit 'omseil'.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Careen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 130 5th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Voelklip Vrede en Vreugde het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
130 5th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang