Beskrywing
Dié eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, bad en wasbak. Die eenheid het 'n draagbare bed vir 'n ekstra gas. Die kombuis is toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg, soos 'n oond en stoof, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die eenheid het WiFi, veilige parkeerplek vir voertuie en 'n staanplek vir 'n boot.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 slaapkamers met 'n en suite-badkamer in elk. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 driekwartbeddens. Die oopplan-kombuis is toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die sit- en eetarea het genoeg sitplek en 'n TV met volledige DStv. Daar is lieflike buitemeubels op die patio, asook 'n ingeboude braai met pragtige uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Die eenheid het WiFi, veilige parkeerplek vir voertuie en staanplek vir 'n boot.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 10th Street, Yzerfontein, Cape Town, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang