Vogelsang Loft
6 gaste
0 slaapkamers
4 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Vogelsang Boerdery, 01 Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vogelsang Loft is geleë op die plaas Vogelsang in Schoemanshoek, in die hartjie van die Kango-vallei. Vogelsang is ook die tuiste van Karusa Wines and Restaurant.
Die solder het 'n oopplan-uitleg met 'n slaaparea, 'n kombuis en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 2 enkelmatrasse. Die badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en ander noodsaaklike benodigdhede. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 6 is perfek vir etes.
Ontspan op die balkon, wat ideaal is vir skemerkelkies en 'n Weber-braai insluit.
Aktiwiteite op die plaas sluit in 'n 6 km-staproete deur die wingerde en 'n 26 km-grondfietsroete langs die agterpaaie van Schoemanshoek.
Kamer-opset
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Denielle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 28
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Vogelsang Boerdery, 01 Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Vogelsang Boerdery, 01 Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang