Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Inkloktyd vanaf 16:00 (toesluitkas gerief). Geen troeteldiere toegelaat nie. Rookvry binnenshuis. Stil ure: 22:00-07:00 (respek vir bure). Geen partytjies, geleenthede of matriekbesprekings nie. Geen dagbesoekers toegelaat nie. Laat weet asseblief indien bykomende gaste verblyf benodig. Bring asseblief u eie strandhanddoeke. Linne en handdoeke word voorsien (linne en handdoekruil vir verblyf van 7 dae of langer). Bykomende skoonmaak is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra fooi (geen naweekskoonmaak nie).
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Jb Muller Street, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang