+18
Selfsorg in Heroldsbaai

Oppiesee Voëlklip 2

6 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

25% AF!
Weeksdagaanbod
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mei 2026 tot 25 Jun 2026.
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Oppiesee Voëlklip 2 is 'n selfsorgwoonstel oorkant die strand in Heroldsbaai op die Tuinroete. Hierdie eenheid is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na gerieflike strandverblyf.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n uittrek dubbelbed vir kinders, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel. Dit lei na 'n stoep met braaigeriewe en sitplek.

Gaste het toegang tot WiFi, gemeenskaplike wassery en motorhuisparkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby die strand, sowel as naburige dorpe, soos George waar gaste geriewe, soos winkels en restaurante kan geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

JJ Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 69

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppiesee Voëlklip 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 550
25 % AF
R 3 550 R 2 663
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 550
25 % AF
R 3 550 R 2 663
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 550
25 % AF
R 3 550 R 2 663
per nag (plek vir 6)
Bespreek

28 Beach Road, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0f155e6e9d1798da683385161dd2a1d0df8923eb2306221905bb1dd44775974d798da543da6f06865015681aaa59717d722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 550 nouVanaf R2 663 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 28 Beach Road Herolds Bay 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054979 22.389206
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang