+28
Selfsorg in Panorama

Voëltjienes

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

*****. Hier is vir jou ’n pragtige, opregte resensie (review) in Engels wat jy net so kan gebruik. Dit gee erkenning aan al die punte wat jy genoem het: die bekostigbare prys, die ongelooflike oog vir klein besonderhede, en hoe sy uit haar pad gegaan het vir die kinders. An absolute gem with the best host ever! . "From the moment we arrived, we knew we had found a truly special place." If you are looking for a stay that feels like a home away from home, this is it. First and foremost, the pricing is incredibly affordable and offers unmatched value for money. You simply cannot find this level of comfort and hospitality at this price point anywhere else. What really sets this place apart, however, is the host. She is hands-down the best host we have ever encountered. Her attention to the smallest details is amazing—everything from the immaculate decor to the thoughtful little touches left in the room made us feel incredibly welcome and pampered. But what touched my heart the most was how she treated my children. She genuinely went the extra mile for my kids, making sure they were entertained, comfortable, and felt special throughout our entire stay. It is rare to find someone who cares so deeply about their guests' experience. We left with happy hearts and beautiful memories. We cannot recommend this place enough and will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Cosy, clean, neat. Very friendly. We had a wonderful stay. Felt at home right away. Super neat and clean. Will without a doubt stay here again if we travel to this side of the country.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Heerlik, warm, iets wat ek weer sal doen. Definitief van die beste kliëntediens wat ek al beleef het by 'n gastehuis. Leone het regtig 'n warm hart en het seker gemaak ons slaap elke aand warm. Ek sal vir seker enige iemand aanbeveel wat blyplek soek in Bethlehem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Euniece V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

As enige iemand ooit deur Bethlehem reis, is Voëltjienes beslis die no 1 plekkie. Ongelooflike spesiale plekkie. Ons is hartlik ontvang met soveel gasvryheid en sorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste N
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Baie oulike netjiese plek. Die bed slaap super gemaklik. Alles was perfek. Ons het voeltyd vreeslik geniet. Pragtige plekkie en die kliëntediens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ongelooflik lekker in so 'n pragtige en skoon plekkie. Ongelooflik lekker gebly in so 'n pragtige en skoon plekkie. Julle sal ons vir seker weer sien. Dankie vir jou gasvryheid en vriendelike ontvangs, sulke diens kry mens nie orals nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A D
1 nag
5.0
Mrt 2026

Voëltjienes is net wow. Ons is hartlik verwelkom en alles in die gastehuis is tot die fynste detail beplan. Dit was 'n aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezelle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Pragtig, skoon en netjies. Baie lekker. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Gasvry, netjies en besonders. Ons het 'n wonderlike verblyf gehad. Die kamers was skoon, netjies en stylvol. Gasvrou was gasvry en altyd in kontak met ons. Die cupcakes met ontvangs was 'n spesiale persoonlike touch. Alles was perfek versorg. Goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekend, lekker en gemaklik! Ons was lanklaas by so aangename plekkie. Die verblyf was uitstekend en die dame wie se plekkie dit is, is dierbaar! So hulpvaardig en het ons dadelik 'tuis' laat voel. Sy stap vir seker die ekstra myl vir haar besoekers. Die plekkie is so mooi en netjies! Ons gaan vir seker weer daar bly as ons in daai omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Dampies du Preez street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c74631fa758eda735a54991d98ba8311204a644acda7c23f7e593b0f9cd13f39465e9ae90e99bc1857c507955cbd64efa6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 6 Dampies du Preez street Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.2379021 28.3320811
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang