Voorbaai Holiday Home
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 35 Voorbaai Avenue, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Voorbaai Holiday Home bied selfsorgverblyf in Klein-Brakrivier, 'n bekoorlike kusdorpie op die Tuinroete. Die huis spog met 'n pragtige uitsig op die omliggende berge en dit is naby die strand geleë.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 2 badkamers wat elk 'n bad en 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Dit lei na 'n groot leefarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n pooltafel is in die aparte kuierarea wat na die eetarea lei.
Buite is daar 'n boma met braaigeriewe en sementbankies.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 35 Voorbaai Avenue, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Voorbaai Avenue, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang