+149
Wildsplaas in Vrystaat

Voorbegin Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ursula H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie rustig en lekker! Dit was baie lekker daar. Ek dink net die padaanwysings moet verander word want die pad van Bothaville is nie in goeie kondisie nie. Morne was baie hulpvaardig. Die kos by die restaurant was verskriklik lekker. Wil ook graag voorstel dat die glase/borde ens. in die kombuis op 'n rak gesit word waar jy dit kan bykom want die kaste is te hoog geplaas en die gasstoof moet nagegaan word. Kan daar ook hangers in die kaste gesit word en kan daar 'n draadrak in die stort gesit word sodat jy jou toiletware daar op kan sit. Dink dit sal ook lekker wees as WiFi beskikbaar is by die huise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernice Jeryleen
Voorbegin Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer—ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons is baie bly om te hoor dat julle die verblyf geniet het, en dat Morné hulpvaardig was. Dis ook wonderlik om te hoor dat die kos by die restaurant so goed was! Baie dankie ook vir jou waardevolle voorstelle. Ons neem kennis van die padaanwysings vanaf Bothaville en sal dit beslis hersien om gaste beter te kan lei. Jou opmerkings oor die kombuisuitleg, gasstoof, hangers in die kaste, asook ’n draadrak in die stort, is baie nuttig en sal met ons span bespreek word om moontlike verbeterings aan te bring. Ons waardeer ook jou voorstel rakende WiFi by die huise en sal dit ondersoek as deel van toekomstige opgraderings. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom!

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinhardt S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2025

Rustig en een met die natuur. Baie lekker gebly. Sal aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rinette V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Apr 2026

Lieflike plek, veral vir gesinne. Net die oop badkamers. Voorbegin is 'n lieflike plek, die manne het heerlik visgevang. Dis regtig 'n stukkie hemel op aarde. Die enigste groot nadeel is die oop badkamers. Dit was baie ongemaklik en sal maak dat ons nie weer soontoe gaan nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Bernice Jeryleen
Voorbegin Lodge
Goeie dag Rinette, Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons is jammer om te hoor van die ongerief wat julle ervaar het. Ons sal beslis daarna kyk en die saak regstel. Neem asb. ook kennis dat die eenhede op die lodge van mekaar verskil, en dat sommige eenhede badkamers het wat meer privaat is as ander. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons lodge te kan verwelkom en vir julle 'n nog beter ervaring te bied. Kontak ons gerus enige tyd indien daar nog iets is waarmee ons kan help. Vriendelike groete, Jeryleen

Jan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2025

Nie weer sal hulle ons sien nie. Nee, my vrou het nie gewerk nie, internet en kragprobleme met woonstelle, hulle skuif ons na 'n ander eenheid, lekker né. Restaurant is duurder as Spur. Die winkelassistent is nooit daar, wildrit baie mooi, vis vang lekker. Baie, baie vlei in en quiet, toe dit reën loop die water in by die sydeur. Ons het 'n dag vroeër gery.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Bernice Jeryleen
Voorbegin Lodge
Goeie dag, Ons het opreg alles moontlik gedoen om u verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ongelukkig was niks wat ons gedoen het voldoende om u tevrede te stel nie. Ten spyte daarvan het ons u sonder enige ekstra kostes na ’n beter eenheid geskuif om u gerief te verseker. Ons wil ook graag noem dat ons nie WiFi adverteer nie, maar tog bereid was om by die restaurant te help met toegang waar moontlik. Wat die restaurant betref, is ons pryse billik en in lyn met ’n lodge wat in ’n afgeleë, natuurlike omgewing geleë is. Dit spyt ons opreg dat u ervaring nie aan u verwagtinge voldoen het nie. Ongelukkig voel ons dat ons nie werklik ’n geleentheid gegun is om enige kwessies reg te stel nie, aangesien daar voortdurend ontevredenheid was, ongeag die pogings wat aangewend is. Ons wens u alles van die beste toe. Vriendelike groete

Charlene S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Worth the money spent. Peacefully. Beautiful place. Clean house. Worth it. Cleaning service highly appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bernice Jeryleen
Voorbegin Lodge
Good day Charlene Thank you so much for your positive feedback. Kind regards Voorbegin Lodge

Annemarie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lekker. Was lekker maar die cabins kort bietjie opknapping. Lekplekke en aircons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

It was good. We enjoyed our stay, but there is some maintenance needed. The aircon wasn't working correctly and was not heating up in Cabin 2. Cabin 1 and 5 need some maintenance for the leaking of water from the bathrooms. Cabin 1 lock is not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Bernice Jeryleen
Voorbegin Lodge
Good morning Annemarie Thank you for your feedback. Our apologies for the inconvenience you experienced. We have been busy this month, rectifying all the issues that you listed. Kind regards Jeryleen

Kathrin B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2024

Family holiday at Oewer House. We stayed at Oewer House with the family for Christmas week and it was absolutely lovely. Men went fishing all week, directly in front of the house, and staff were very supportive with e.g. earthworms. As the lodge's premises are located about an hour from Bothaville on a gravel road, it is definitely recommended to bring enough supplies with you. Ice and wood can be bought from the lodge. During our stay, the aircon leaked water, but staff were sent to fix it after a few days. Also, be prepared to deal with millions of bugs as soon as the sun sets. Cleaners come every morning to clean the dishes, which was highly appreciated. The main area had a pool and a small but very old putt-putt course; both could use an upgrade or a proper clean. All in all, we can recommend the lodge for family gatherings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bernice Jeryleen
Voorbegin Lodge
Good day Kathrin. Compliments to the New Year. Thank you for your feedback regarding our Lodge, we do appreciate it as we strive to improve at Voorbegin Lodge. I will definitely discuss your feedback with our team at Voorbegin Lodge. Kind regards, Voorbegin Management.

Nina O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2024

Don't book Cabin 6. Stompies by the braai area, broken plastic toilet seat, dirty pot lids, no frying pan, no microwave as seen in the pictures, big red wine stain not wiped on the table, bakkies driving up and down all day until 21:30 so it wasn't peaceful and quiet. All could have been overlooked if we had water. But we had not so much as a container, a bucket, or a bottle of water so that we could flush the toilet, wash our face, or brush our teeth. I have never left a lodge so early. On a positive note, the lodge responded very professionally and made amends for our bad experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bernice Jeryleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Voorbegin Farm / Strydfontein, Balkfontein road, Bothaville, 9660, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 77 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1160cafb6e9bbac8c85aec357a97c41dd930e93e1978e4ab612fc955691429c5630921cbe16877aac6fb38331ae74c71cbe4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 Voorbegin Farm / Strydfontein Balkfontein road 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.435033 26.284187
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang