Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Voorbegin Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bernice Jeryleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 43 resensies vir Voorbegin Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Nina O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nina O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Don't book Cabin 6.

Stompies by the braai area, broken plastic toilet seat, dirty pot lids, no frying pan, no microwave as seen in the pictures, big red wine stain not wiped on the table, bakkies driving up and down all day until 21:30 so it wasn't peaceful and quiet. All could have been overlooked if we had water. But we had not so much as a container, a bucket, or a bottle of water so that we could flush the toilet, wash our face, or brush our teeth. I have never left a lodge so early. On a positive note, the lodge responded very professionally and made amends for our bad experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica K

Die span was vriendelik en altyd hulpvaardig.

Fantastiese uitsig oor die rivier. Die rivierhuis bied soveel en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorbegin Lodge se terugvoer

Dankie vir jou mooi kommentaar, Veronica! Hoop om julle gou weer te kan akkommodeer.
Mooi week verder.

Groete, Pamela.

Voorbegin Lodge
Sophia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

I can only say, what an amazing hidden gem. We were in awe.

Voorbegin Lodge will definitly see us soon. The lodge and all the facilities were so so so neat and the staff super friendly and helpful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laurika D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Laurika D
Besigheidsreis

Hoewel dit baie mooi is was dit baie verder uit Bothaville as wat op die promosie beskryf was. Die pad is baie swak en die gasvrou was nie baie hulpvaardig nie.

Almal verstaan kragonderbreking maar alle water was ook af gedurende die loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik U - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bestuur behulpsaam.

Paaie in oord baie netjies. Rivier en dam baie mooi. Verblyf goed. Die pad vanaf Bothaville was moeilik aangesien dit vars geskraap was en toe volg reën. Geskikte voertuig word verlang. My Polo het bont gestaan! Een negatiewe opmerking. Die "septic tank" was besig om verstop te raak. Dit is gerapporteer. hulle sou seker aandag daaraan gee na ons vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerbrecht C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrecht C
Gesin met tieners

Stilte, rus en vrede.

Carl het ons toegelaat om vroeër in te boek. Baie dankie. Tricia het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Niks is vir haar te veel moeite nie. Sy is regtig 'n aanwins vir Voorbegin. Haar man het ons op 'n wildrit geneem en ekstra moeite gedoen om vir ons sekere bokke te wys. Die huisie was superskoon, toegerus met alles wat mens nodig het. Ongelooflike uitsig op die dam. Paaie is netjies, omgewing is skoon. Nuwe onderdakparkering. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorbegin Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi kommentaar Gerbrecht. Dankie vir julle kuier.
Ek is bly julle het dit so geniet op die lodge.
Ek hoop ons kan julle gou weer akkommodeer.
Groete, Pamela.

Voorbegin Lodge
Hanri V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanri V
Gesin met klein kinders

Naweekwegbreek.

Pragtige plek, baie mooi en goed ingerig. Ons het vreeslik lekker gebly en die kinders het lekker gespeel. Beddens was net baie ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sané V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sané V
Gesin met klein kinders

Heerlike, rustige bestemming vir gesin.

Ons gesin het baie lekker gekuier in die rivierhuis. Huis benodig enkele opknappings, dit het hewig gereën Vrydagaand en die onderdak braaier op die stoep lek geweldig. Gasbraaier wat binne kuierarea is, het nie gasbottel gehad nie. Verder is die huis baie goed ingerig, netjies en bied alle geriewe wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter Z - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Lieflike atmosfeer. Lekker visvang en baie natuurlewe om te sien. Verblyf is voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joanne K
Gesin met klein kinders

Lekke verblyf.

Die verblyf is baie netjies en pragtig versier. Alhoewel ons nie enige visgevang het nie, het die natuurskoon daarvoor opgemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon U - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon U
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Baie netjies en skoon in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glaudina M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Glaudina M
Gesin met klein kinders

Rus vir die siel.

Heerlike wegbreek van die stad se gejaag. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, waarde vir geld.

Baie netjies. Personeel hulpvaardig. Lekker omgewing om te gaan uitrus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chriselle T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chriselle T
Gesin met tieners

Wonderlike ligging met alles wat liggaam en siel nodig het.

Pragtige huis langs die rivier met alles wat jy kan nodig kry. Ons sal beslis weer terug kom. Dankie vir julle vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank H
Besigheidsreis

Excellent experience!

Thank you for the amazing hospitality during our stay! We will definitely be back in 2020.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shanell N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanell N

Hidden gem.

This by far has been one of most memorable and beautiful locations we have been to. A minimum of 3 nights is required to take in and enjoy the beauty. We will be back in December for a week long stay. Thank you to the team at Voorbegin for making it such a wonderful weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, asemrowend.

Voorbegin Lodge is 'n fantastiese plek vir hele gesin. Rustig en gaan uit hulle pad uit om alles gemaklik te maak vir 'n mens. Staf baie vriendelik en laat jou somer tuis voel, sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike huisie langs die water met 'n horde wilde diere en geluide.

Dit is 'n pragtige netjiese huis langs die water met 'n oorvloed wilde diere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorbegin Lodge se terugvoer

Dankie vir u terugvoer.
Hoop om u gou weer te sien.
Vriendelike groete,
Besprekings Bestuurderes
Chanté Schroeder
Voorbegin Wild Boerdery & Lodge

Voorbegin Lodge
Nadine J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine J

Awesome.

Dit was great gewees. Mense super vriendelik en behulpsaam. Plek is stunning. Regtig waarde vir geld. Netjies, skoon, 10 ster as moontlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorbegin Lodge se terugvoer

Dankie vir u terugvoer.
Hoop om u gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Besprekings Bestuurderes
Chanté Schroeder
Voorbegin Wild Boerdery & Lodge

Voorbegin Lodge
Ane N - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing uitsig en verblyf.

Baie mooi, so tussen die diere was net amazing veral die oggend toe die twee kameelperde ons in die pad begroet. Wonderlike mense en sal enige tyd teruggaan en dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet om in tented-camp te slaap, maar was ontevrede oor ablusie-geriewe.

Ons het in die kampterrein geslaap. Alles is baie netjies en skoon, maar ablusiegeriewe voldoen nie aan basiese behoeftes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geert V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Geert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nietjies en vriendelik maar sielloos.

Die mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Die kamers is netjies en mooi, maar nie noodwendig goed deurdink vir die area nie (i.e warmkomberse vir die winter, a/c is oneffektief / winter beddegoed). Geen “amenities”. Die lodge en diere is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Voorbegin Lodge se terugvoer

Goeie Dag.

Ek vertrou dat dit goed gaan.

Baie dankie vir u terugvoering, dit word opreg waarder.

Ek sal dit deurgee aan ons span sodat ons daaraan kan aandag gee.

Soos beskryf word op TravelGround en LekkeSlaap is al ons eenhede selfsorg.
Ons kan ongelukkig nie op hierdie stadium Wi-Fi voorsien nie omrede die netwerke dit nie toelaat nie. Soos wat die netwerke hul torings uitbrei sal ons daarna kyk.

Vriendelike Groete
Chanté
Besprekings Bestuurderes

Voorbegin Lodge
Automotive Equipment Inter P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Automotive Equipment Inter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Gesin met klein kinders

Beautiful place.

We had a wonderful time, will definitely visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Flip K - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties.

Na die eerste oproep het die bespreking glad verloop. Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang en tuis laat voel. Ons is baie vriendelik deur die huis geneem en alles is verduidelik. Almal het ons tuis laat voel en dit het gevoel jy is tuis en kuier by familie. Die bestuur het hul baie goed van hul taak gekwyt om alles so maklik en moontlik te maak. Met die groet by die hek, het 'n wonderlike naweek tot 'n einde gekom. Baie, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eitel H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Eitel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay, very peaceful.

More towel rails are required in bathroom and kitchen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chriselle T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chriselle T
Gesin met tieners

Baie lekker en ontspannend

Die Rivierhuis is 'n wonderlike plek langs die Vaalrivier om te ontspan en vis te vang. Alles wat jy nodig het is daar. Privaat, veilig en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldoreen E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldoreen E
Gesin met tieners

Baie netjies en baie vriendelik ontvang.

Dit was werklik 'n lekker rustige ervaring. Die dekor in die huisies is pragtig en luuks. Die stilte maak dit voorwaar 'n plek waar jy net kan gaan ontspan en kop skoonmaak. Die kinders het die trapbootjies en visvang baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meryl P - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl P

Perfect for our group attending Nampo.

Andrea (Lodge Manager) and Natascha the Accommodation manager were so accommodating in everything we requested. They planned, shopped and organised the snacks, two braai's, potato dishes and salad, glasses, wood, ice to make our team stay stress free - A huge thank you from Keith Bradley and the Fruitways Farming Management.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Die verblyf was baie lekker.

Dit was baie lekker, die personeel het ons met oop arms ontvang, almal wil net help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adela W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adela W

Absolute natuurskoon en rus vir jou siel.

Eerstens wil ek net vir Andrea se baie dankie. Sy is vriendelik, hulpvaardig en was elke dag daar om te hoor hoe dit gaan en of ons iets nodig het. Ook dankie aan Happy wat elke dag die huis skoon gemaak het. Jy ontvang skoon linne and handdoeke tydens jou verblyf. Om so te sit op die stoep en die Vaalrivier loop omtrent 50 meter vanaf jou af, was fantasties. Die geluide van al die voëls in die bome was soos musiek in jou ore. Die jong klomp het baie visse gevang - karp en barbers en het dit terdeë geniet. Ons het veilig gevoel en die mense is almal baie vriendelik. Baie dankie vir 'n fantastiese en idilliese 8 dae. Sal dit vir enige person aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cliff W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cliff W
Saam met vriende

Die plek is baie rustig met die vriendelikste en hulpvaardigste mense wat jy kan kry.

Ek sal hierdie plek gerus aanbeveel vir mense wat bietjie wil gaan ontspan. Die mense is van die vriendelikste en hulpvaardigste wat ek nog teëgekom het. Hulle laat jou so tuis voel. Die enigste nadeel is dat dit so bietjie ver is van die Rand af, anders sou ek baie meer keer gaan kuier het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B
Saam met vriende

Lekker wegbreekplek.

Die eenheid was baie mooi, die plekkie kort so een of twee goedjies wat reggemaak moet word, maar verder was dit baie lekker. Die mense was ook baie behulpsaam, hulle het ons gehelp met 'n pap wiel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie Y - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie Y
Gesin met klein kinders

Excellent and awesome customer service.

Absolutely fabulous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransina K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wonderlike ondervinding met gasvrye mense.

Johan en Andrea en hulle span verdien werklik 'n klop op die skouer en ek sal die plaas ten volle aanbeveel vir akkommodasie. Die mooiste venue vir funksies en troues en uiters netjies! Was voorwaar 'n plesier om daar te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehana O - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehana O
Gesin met tieners

Uit die boonste rakke!

Onverbeterlik. Die verblyf was baie netjies en gerieflik. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine V
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier.

Pragtig. Benodig net brood plank en braaibakke. Verder was alles net lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan R
Gesin met klein kinders

Vriendelike personeel, vanaf die wag by die hek, tot op die bestuurders.

Hiermee wil ek namens my man en kind baie baie dankie se vir wonderlike verblyf by Voorbegin Lodge. Soos ek alreeds vir Andrea gesê daar is geen woorde om te beskryf aan hoe pragtig en rustig die plek is nie. Al was ons nie op die wildrit, het ons die tyd van ons lewens gehad. Die natuur, skoon lug en sonder televisie was wat ons nodig het as familie. Ons sal beslis weer 'n bespreking maak, en die keer in die midel van sommer, ek sal beslis die res van ons familie en vriende verwys na hulle toe. Uit die diepte van ons harte, baie baie dankie vir 'n wonderlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

Vredevolle verblyf in die stilte van die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldi D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldi D
Saam met vriende

Wat 'n heerlike, rustige en ontspanne langnaweek was dit nie.

Steph se gasvryheid ken geen einde! Baie dankie vir 'n wonderlike paar dae wat ons daar kon deurbring. Ons sal dit beslis weer doen!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met vriende

Die huis was werklik baie oulik en ons gashere was baie behulpsaam. Hulle het ons tot kom haal in Bothaville nadat ons gruwelik verdwaal het.

Die plekkie is ideaal geleë en die rivier was pragtig en BESLIS goeie visvangplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldi V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aldi V
Gesin met klein kinders

Sielsrus.

Ons het dit geniet, gerus, diere gekyk, gestap en lyne natgemaak. Jan en Stephanie is baie gasvry. Alles is van hoogstaande kwaliteit. Die stoepie is heerlik, maar as dit baie warm begin word in die middag of aande koud, dan is die stoep met tuinstoele nie genoeg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Essie W - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Essie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens!

Die diens en gasvryheid was wonderlik. Die plek is baie netjies en skoon. Almal was vriedelik en behulpsaam, self die werkers was vriendelik en behulpsaam! Die "smart"-ste hotelle het nie eers sulke vinnige en flinke diens nie. Voorbegin Lodge is GREAT! Sal dit vir enige een aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbegin-plaas / Strydfontein, Balkfonteinstraat, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1160cafb6e9bbac8c85aec357a97c41dd930e93e1978e4ab612fc955691429c5630921cbe16877aac6fb38331ae74c71cbe4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 Voorbegin Farm / Strydfontein Balkfontein road 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.435033 26.284187
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem