2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - N7, 128 Biesjesfontein, Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vrede @ Liefland is 'n selfsorgeenheid wat ideaal geleë is op die Biesjesfonteinplaas. Dit is ongeveer 10 km vanaf Springbok. Die eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea, sitarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n etenstafel met 2 stoele, 2 rusbanke en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n stoep met ingeboude braaigeriewe en 'n tafeltjie met 'n uitsig oor die graslande en die diere wat vrylik daar wei. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Adelaide Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 304
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- N7, 128 Biesjesfontein, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Vrede @ Liefland het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N7, 128 Biesjesfontein, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang