- Slaapplek vir 15 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Winery Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vredenburg Manor House is 'n Kaaps-Hollandse gastehuis en trou-venue. Die gastehuis is ideaal op 'n plaas in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Dié instansie is sowat 40 km vanaf Kaapstad, 25 km vanaf die lughawe en 12 km vanaf Stellenbosch op die Winery-pad geleë.
Daar is 5 stylvolle slaapkamers en 2 elegante selfsorgkothuise. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed met puik katoenlinne. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, ondervloerse verhitting, 'n kluis, platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook gratis WiFi. Die badkamers het kamerjasse, pantoffels en 'n haardroër.
Verskeie pragtige geriewe, 'n groot eksotiese tuin en 'n bekwame plaaslike span volmaak die Vredenburg Manor House-ervaring. Ontspan in die plaas-atmosfeer, ontspan langs die swembad, of langs die kaggel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Luke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Winery Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Vredenburg Manor House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Winery Road, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang