+30

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
John D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Awesome. Dit was awesome, ek sal beslis mense aanwys om daar te gaan boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia H
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Neat and quiet. Very peaceful and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Veilig, netjies, vriendelike ontvangs. Tweede keer dat ons oorbly. Akkommodasie is privaat, netjies en veilig. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia O
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2026

A very nice and quiet place to escape to. We thoroughly enjoyed our stay. The hostesses were so welcoming, we'll definitely go back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Plekkie van vrede en rus! Rustig, plekkie doen sy naam gestand. Ervaar vrede en rus daar. Netjies, die uitleg perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coba S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker oorgeslaap. Sal in die toekoms weer gebruik indien wil oorslaap. Heerlik gebly. Lekker rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoffel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstaande. Baie lekker gebly, mooi skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Dit was ideaal en baie skoon en die gasvrou was baie vriendelik. Die verblyf was baie netjies en skoon en ideaal vir 'n groep van 4 volwassenes. Dis sentraal geleë en die perfekte oorslaap plek oppad blomme toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolf B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Ja, en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 212

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 990
per nag, vir 2 mense
Bespreek

32 Kokerboom Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed798443cbea863ad9c599b3a5eb1a0597358c2f0e46b079bf29c8e1d51b87716c66bb0fbcac44268bb94aa144ab91ee7e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 150 5 1 5 32 Kokerboom Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.698013607397 23.052182795021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang