+46
Selfsorg in Boland

Vue de Villion Self-Catering Farm Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Glenn K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Nico and Hendrieta are perfect hosts and pay attention to detail in every aspect. Phenomenal escape on a smallholding in the mountains. Perfect for a couple or if you have kids. Waking up to the sounds of farm animals is a bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Amazing place to break away from the rat race. Amazing hosts and hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

One to remember. Relaxing, clean, welcoming. I would highly recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Felt like home, friendliest hosts I have ever met. I will absolutely return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lovely break. Nice and relaxing farm-style stay, everything you need and fantastic hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Rus en vrede in 'n beeldskone omgewing. Dit is 'n juweel in 'n pragtige omgewing. Ons het lekker gekuier. Die fasiliteite was baie skoon en netjies. Ons gasheer en gasvrou was vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Hemel op aarde - Fantasties. Ag, waar begin ek? Dit was die lekkerste gesinsvakansie. Oom Nico en Tannie het ons laat deel voel van hulle familie. Ons dogtertjie het die plaaslewe geniet en Oom Nico het haar by al die plaaswerkies betrek. Ons kon rus vir ons siel kry. Dis 'n stukkie hemel op aarde. Ons kom kuier gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marno E
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

A quiet breakaway, in nature. Restful and healing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlize A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

I would definitely recommend this accommodation to anyone looking for a relaxing experience. We had a wonderful stay! The place was clean, comfortable, and peaceful. The hosts were friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlikste wegbreek weg van die geraas en gejaag. Ons het absoluut niks gekort. Die plek is pragtig ingerig, met 'n asemrowende uitsig, egte plaaslewe, en 'n heerlike houtverhitte warmbad. Hendrina is uiters vriendelik en verwelkomend – beslis van die aangenaamste gashere wat ons al teëgekom het. Baie dankie! Hoop ons sien julle gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendrina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 990
15 % AF
R 1 990 R 1 692
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 990
15 % AF
R 1 990 R 1 692
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 990
15 % AF
R 1 990 R 1 692
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Pietersfontein Farm 100, Portion 24, Pietersfontein, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6253016b67d35a27a684b7f1708872c81bb59f165f16e214d640521f687f0f5aab26305957cd8bd97224ef50759027f41680?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 990 nouVanaf R1 692 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 Pietersfontein Farm 100, Portion 24 Pietersfontein 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.661554884464 19.983875465393
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang