Vue La Mer
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krigestraat 22, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Vanaf R7 750 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Vue La Mer is 'n ruim dubbelverdieping-vakansiehuis met 'n ongelooflike see-uitsig in Onrus, ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die oorblywende badkamers het storte.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die oopplan-leefarea het genoeg sitplek vir eet en ontspan terwyl gaste die see-uitsig bewonder. Daar is ook 'n binnebraai.
Die leefarea lei na 'n dek met sitplek. Parkeerplek is op die perseel is beskikbaar en die erf is omhein en veilig vir kinders.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 61
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Krigestraat 22, Onrus, 7201, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krigestraat 22, Onrus, 7201, Wes-Kaap