2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Monna Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Wagon Wheels is in Phalaborwa in Limpopo geleë. Dit is minder as 1,5 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek.
Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg en die kombuisie is toegerus met 'n yskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, tweeplaatstofie, oondjie, breekware en eetgerei. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hennelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 161
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Monna Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Wagon Wheels het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Monna Street, Phalaborwa, 1390, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang