Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wagyu Mountain Lodge

The Olive Lodge
Vanaf
Vanaf R4 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié lodge het lugversorging, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Daar is ook 'n rusbank en die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die glasdeure lei na die onderdakstoep met buitemeubels. Daar is ook braaigeriewe en 'n houtvuur-warmbad. Die rusbank kan 2 kinders gemaklik op slaap.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Rock Lodge
Vanaf
Vanaf R4 500
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié lodge bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n dubbelwasbak. Daar is ook 'n rusbank en die kombuis is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die glasdeure lei na die onderdakstoep met buitemeubels. Daar is ook braaigeriewe en 'n houtvuur-warmbad. Die rusbank kan gebruik word vir 2 kinders.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ronwe-plaas, Lustigan-weg, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA733a98b039c4f5e9c0d25bec155f992dc180834f16dbd24b77759b5f3188494da8ca9e70a04b8f8211dcb3b65a64ea7d800d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Ronwe Farm Lustigan Road 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.760047073846 19.0016442754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem