Pick your preferred language

English

Afrikaans

Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za
+18
Selfsorg in Mosselbaai

Sun, Sea and Waves

5 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Dolfyn Close, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Son, See en Golwe is 'n gemaklike, moderne woonstel met 2 slaapkamers, 'n tuin, braai-area en gerieflike selfsorggeriewe naby strande. Hierdie woonstel is deel van die hoofhuis, maar het sy eie ingang en leefareas, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na rus en vrede met 'n tikkie huislikheid. Ons moderne, grondvlak woonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis gelee, maar beskik oor `n eie ingang en bied see- uitsigte vir `n rustige en ontspanne verblyf.

Die woonstel het 2 ruim slaapkamers, elk met `n queen-grootte bed en en suite- badkamer met `n stort . Die eenhied is ten volle toegerus en ideaal vir gaste wat wil rus en ontspan.

Die oopplan-kombuis vloei gemaklik oor in die eetkamer- en leefarea, wat uitloop op n patio. Die kombuis is modern ingerig en beskik oor `n mikrogolf, lugbraair, dubbele wasbk, en wasmasjien. `n Buite wasgoedlyn is ook beskikbaar vir gaste se gerief. Buite braaigeriewe is ook beskikbaar.
Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n slim-TV met toegang tot stromingsdienste. Gratis Wi-Fi en DSTV (volle pakket) is beskikbaar. Veilige parkering vir een voertuig is op die perseel beskikbaar, en die eiendom bied 24-uur-sekuriteit.

Die woonstel is privaat en stil gelee - perfek vir n wegbreek. Die strand is slegs 800m ver en maklik bereikbaar vir n rustige stap. Kom geniet gemak, privaatheid en see - die ideale plek om te ontspan en n see vakansie te geniet. Die woonstel is sentraal geleë, naby winkelsentrums, restaurante en gewilde strande.

Of jy nou kom ontspan of werk, hierdie woonstel het alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike en sorgvrye verblyf. Dit bied die perfekte balans tussen privaatheid en gerief.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Georgina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 15 Dolfyn Close, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

15 Dolfyn Close, De Bakke, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA469872178929218b1a1e9fa6067448cd4332bbb5d8de33d2c09122f6313a0ac1945d59726c678765fcb768335e35f863d2e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 15 Dolfyn Close De Bakke 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.173387789496 22.124039626526
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang