+29
B&B in Rhodes

Walkerbouts Inn - Rhodes

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Pieter Daniel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2026

Moes beslis langer as een aand oorgebly het. Baie lekker gebly. Ouwêreldse sjarme en karakter. Heerlikste lamspastei vir aandete gehad en ontbyt was net so lekker. Gasvryheid van eienaar en personeel laat mens baie tuis voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra M
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Des 2025

Intressante plek. Heerlik gebly, pizzas was baie lekker, kombuis staff baie vriendelik en behulpsaam. Ontvangs weet jy nie eintlik wie en waar moet jy wees nie, maar na 'n ruk sien jy als gebeur uit die kroegtoonbank. Maar baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Geurt V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Rustige en netjiese akkommodasie, vriendelike personeel. Baie om te sien en doen in omgewing. Akkommodasie netjies, personeel vriendelik en baie behulpsaam, kon inligting verskaf oor omgewing en doendinge.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dave
Walkerbouts Inn - Rhodes
Hi Geurt Ek is bly dat julle die besoek by ons geniet het. Dankie vir die ondersteuning en ons sien uit na julle terugkoms. Groete, Dave

Stiann G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Karakter en geskiedenis. Wonderlik en lekker en die kos was great gewees en 'n mens kon lekker kuier in die kroeg saam met Dave en meer leer van die omgewing en die geskiedenis van Rhodes. Ekstra moeite was gedoen met 'n kospakkie vir die volgende oggend voor ons gaan visvang het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Walkerbouts Inn - Rhodes
Hi Stiann, Bly dat julle die besoek geniet het en sien uit na julle volgende besoek. Alles van die beste, Dave.

Neil P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Friendly, informative hosts, wonderful scenery. A beautiful remote part of the country, interesting history about the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Oornag op pad deur die berge. Eienaar het op versoek 'n heerlike ontbyt ingepak vir ons vroeër vertrek. Hopelik sal ons toekomstig terugkeer en miskien 3 nagte deurbring om die die gebied beter te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andri D
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2021

Heerlike, gasvrye verblyf in Rhodes. Heerlik gebly, met heerlike kos vir 'n oorbly saam met vriende.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

We loved our stay. Food was amazing and staff were so welcoming. Would definitely book again. We had an awesome time in Rhodes. We were only there one night but our hosts were so wonderful. We had drinks and laughs at the bar and an amazing dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Lovely. Nice little place, great value for money as a stop over. Need more time to enjoy the entire place. Next time I will spend a few days there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Walkerbouts Inn - Rhodes
Dear Ian, Thank you for the fine ratin. We are looking forward to your return visit. Cheers, Dave

Charl M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Oasis so in ‘n wêreld ver van alles, maar ook so pragtig die ver van alles. Wou graag weer dié deel van die Oos-Kaap sien na ons 20 jaar gelede daar was. Die natuur was steeds besonders, maar die dorpie is aan die kwyn. Hoop iemand koop die hotel en maak dit weer ‘n goeie kuierplek. Intussen is Walkerbouts rêrig die oornag- en eetplek! Dankie aan Dave en die span, soos ‘n oasis in die afgeleë deel van ons pragtige land!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave
Walkerbouts Inn - Rhodes
Beste Charl, Dankie vir die uitstekende terugvoer. Ek is bly om te sien dat julle Walkerbouts geniet het. Groete, Dave

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dave Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 53

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R815
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R815
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R815
per nag, vir 1 mens
Bespreek

1 Vorster Street, Rhodes, 9787, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjMDU0NjRkLWE5MzgtNDJiZS1hNGNhLWQyMjhkYjBiODc0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R815 per nag, vir 1 mens 24 5 1 5 1 Vorster Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -30.798382021662 27.961739301682
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang