LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Walkerbouts Inn - Rhodes | LekkeSlaap
+11

Walkerbouts Inn - Rhodes

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Walkerbouts Inn - Rhodes
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lara K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved our stay. Food was amazing and staff were so welcoming. Would definitely book again.

We had an awesome time in Rhodes. We were only there one night but our hosts were so wonderful. We had drinks and laughs at the bar and an amazing dinner.

Ian B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Nice little place, great value for money as a stop over. Need more time to enjoy the entire place. Next time I will spend a few days there.

Walkerbouts Inn - Rhodes's terugvoer

Dear Ian,

Thank you for the fine ratin. We are looking forward to your return visit.

Cheers,
Dave

Walkerbouts Inn - Rhodes
Jill V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill V
Gesin met tieners

Pragtige, rustige herberg met 'n ouwêreldse gevoel. 'n Plek om te ontspan.

Beperkte doendinge vir die tieners, maar ons het dit geniet. 'n Plek om te lees, slaap, stap en gesels. Inwoners is baie vriendelik en jy word vinnig by die Rhodes-gemeenskap betrek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely, rambling inn with an old world feel. A place to relax.

Limited activities for the teens, but we did enjoy the time out. A place to read, sleep, walk and chat. Locals very friendly and you quickly get pulled into the Rhodes community.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Walkerbouts Inn - Rhodes's terugvoer

Dear Jill,

Thank you for the fine rating. We hope that you will all be back in due course.

Cheers,
Dave

Walkerbouts Inn - Rhodes
Louise C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise C
Gesin met tieners

Dis die vriendelikste mense en klein dorpie.

Die plek is asemrowend mooi, rustig en die diens is uitstekend, baie vriendelike mense, en baie behulpsaam.

Walkerbouts Inn - Rhodes's terugvoer

Beste Louise,

Dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly dat julle ons weergawe van paradys geniet het.

Groete,
Dave

Walkerbouts Inn - Rhodes
Hendrik D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste opsie in Rhodes.

Hierdie is vir seker die beste blyplek in Rhodes.

Walkerbouts Inn - Rhodes's terugvoer

Beste Hendrik,

Baie dankie en al is ek bevooroordeeld, "Ik Stim"!

Groete,
Dave

Walkerbouts Inn - Rhodes
Charl M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oasis so in ‘n wêreld ver van alles, maar ook so pragtig die ver van alles.

Wou graag weer dié deel van die Oos-Kaap sien na ons 20 jaar gelede daar was. Die natuur was steeds besonders, maar die dorpie is aan die kwyn. Hoop iemand koop die hotel en maak dit weer ‘n goeie kuierplek. Intussen is Walkerbouts rêrig die oornag- en eetplek! Dankie aan Dave en die span, soos ‘n oasis in die afgeleë deel van ons pragtige land!

Walkerbouts Inn - Rhodes's terugvoer

Beste Charl,

Dankie vir die uitstekende terugvoer. Ek is bly om te sien dat julle Walkerbouts geniet het.

Groete,
Dave

Walkerbouts Inn - Rhodes
Yolandi B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi B
Saam met vriende

Baie interessante plekkie om te besoek.

Die dekor het my terug geneem na ouma en oupa se huis. Die warmkombers 'n plus vir koue aande. Dink die sjef kan 'n meer vriendelike houding inneem teenoor gaste.

Walkerbouts Inn - Rhodes's terugvoer

Beste Jacques,

Dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle weer hier te verwelkom en met 'n verbeterde personeel-kliënt houding.

Groete,
Dave

Walkerbouts Inn - Rhodes
Leon L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Establishment with great character.

Very interesting establishment with character and local flavour.

Walkerbouts Inn - Rhodes's terugvoer

Dear Leon,

Thank you for the fine rating. We hope to see you back again soon.

Cheers,
Dave

Walkerbouts Inn - Rhodes
Henning B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henning B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, friendly hosts with good, comfortable home-style accommodation.

The atmosphere is lovely, with warm, comfortable rooms, home-style cooked food and a personal touch with interaction between the hosts. The views from the place itself are also magnificent. A place to return to.

Walkerbouts Inn - Rhodes's terugvoer

Dear Henning,

Thank you for the positive feedback, it is much appreciated. We are looking forward to the next visit.

Cheers,
Dave

Walkerbouts Inn - Rhodes
James R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James R

Oase in 'n baie besonderse omgewing.

Walkerbouts het alles wat jy nodig het. In 'n besonderse spesiale, maar baie koue en onherbergsame omgewing is hierdie die oase met vriendelike, professionele personeel, warm komberse en kaggels, heerlike kos, kroegfasiliteite, ens. Spesiale dank aan Iryna vir haar vriendelikheid en pragtige glimlag en Marie wat nie net die lekkerste kos optower nie, maar ook die "mooiste" kos wat ons lanklaas beleef het.

Antoinette V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gasvry en heerlik!

Dis 'n lekker rustige blyplek met met heerlike kos, gerieflike verversings en 'n pragtige uitsig!

Lizette C - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette C
Saam met vriende

Lekker plattelandse kuier saam met vriende.

Ons het baie van Walkerbouts Inn en sy personeel gehou. Ons is baie hartlik ontvang en het lekker geëet aan hul ontbyt en aandetes. Die kamers was skoon en netjies en ons het snoesig geslaap op ou koperkatels. Ons dink die 2 nagte was dalk te kort om die hele omgewing te kon verken. Daar is baie te sien en te doen.

Christa D - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Gesin met tieners

Heerlik gerus in pragtige Rhodes.

Walkerbouts se informele manier van doen het ons vinnig tuis laat voel. Die ruim gesinskamers was 'n bonus.

Cees V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cees V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moontlik die beste plek in Rhodes as 'n mens nie te veel verwag nie.

Baie behulpsaam en vriendelik. Die akkommodasie is van toeka se dae, maar pas miskien in die omgewing. Die grondpad het een van my bande opgeëis. Steeds 'n lekker ondervinding.

Vyvienne B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vyvienne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

All credit to kitchen manager Jean who is the most efficient person in the establishment

Wonderful service & hospitality from the Dining Room/Kitchen manager, Jean. Front of House management was unprofessional and inefficient. The Inn could probably benefit by more involvement from Dave Walker himself. Small things such as hot water in the bathroom & keys to the bedrooms would have made our stay more enjoyable.

Chris L - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike kamer en die kos is voortreflik.

Dit behoort die beste akkommodasie en kos in Rhodes te wees. As jy wil vlieghengel, is Dave die regte man.

George P - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George P
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Die ontvangs was baie vriendelik, voel sommer tuis.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorsterstraat 1, Rhodes, 9787, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjMDU0NjRkLWE5MzgtNDJiZS1hNGNhLWQyMjhkYjBiODc0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 1 Vorster Street Rhodes 9787 Oos-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -30.798382021662 27.961739301682
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!