Beskrywing
Dié kamers het elk ’n privaat ingang, dubbelbed of 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, bad of stort-oor-bad. Daar is ’n dubbelslaapbank in elke kamer, ideaal vir kinders. In elke kamer is daar ’n lessenaar, lamp, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en ’n TV met DStv. Daar is ook privaat braaigeriewe by meeste van die kamers wat lei na ’n dek wat oor die vallei en unieke voëlprag uitkyk. Gaste ontvang sleutels en ’n afstandbeheer vir die hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Besoekers moet by ontvangs aanmeld, vir die veiligheid van ons gaste en personeel.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Bauhinia Drive, Vincent Heights, East London, 5214, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang