+35

Warwick Best of Both

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 107+108 The Warwick, 23 Main Road, 107+108 The Warwick, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 139 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Warwick Best of Both Worlds is 'n ruim woonstel wat uit 2 gekoppelde eenhede bestaan, geleë in die uiters gesogte Green Point-woonbuurt. Ideaal geleë, is dit net 'n kort entjie van 'n verskeidenheid gewilde winkels en restaurante af, wat die perfekte basis bied om hierdie lewendige area te verken.

Hierdie stylvolle woonstel met 4 slaapkamers bestaan uit 2 gekoppelde eenhede: 'n ruim woonstel met 3 slaapkamers en 'n volledig selfversorgende woonstel met 1 slaapkamer, verbind deur tussendeure. Die eenheid met 3 slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens in elke kamer en sluit 3 badkamers in - 2 met storte en 1 met 'n stort-oor-bad. Die eenheid met 1 slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Gekombineerd bied die woonstel 2 oopplan-leefareas, elk met 'n gemaklike sitkamer, eetkamer en 'n moderne, volledig toegeruste kombuis. Die kombuise sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir gaste se gerief.

Daar is 2 aanloklike buite-areas om te geniet. Die een kant het 'n ruim balkon wat die binnekant met natuurlike lig vul, terwyl die ander kant 'n privaat binnehof met 'n gasbraai en sitarea bied, perfek vir ontspanne buite-etes.

Die woonstel sluit 2 veilige parkeerplekke in en is toegerus met gratis WiFi, wat dit 'n geskikte keuse maak vir beide vakansie- en sakeverblyf.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Badkamer

Stort

Badkamer

Stort

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 107+108 The Warwick, 23 Main Road, 107+108 The Warwick, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 139
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 139
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 139
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 107+108 The Warwick, 23 Main Road, 107+108 The Warwick, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7569fe074d30d164b2b126c0e382b0abc97eae90c2b714ddefd6ea81b5b1c168a6718be0030a34a174d5d20edfc013139ebe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 139 per nag, vir 8 mense 107+108 The Warwick, 23 Main Road 107+108 The Warwick 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.910308 18.414147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang