+41
Lodge in Gariepdam

Waschbank River Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 606 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A very relaxing beautiful overnight stay. Absolutely stunning venue, amazing service, food was delicious. So relaxing, highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Beautiful peaceful overnight stay. We were warmly welcomed by the very friendly staff. Absolutely beautiful scenery, very peaceful and relaxing environment with the large deck overlooking the Orange River. We enjoyed our dinner and breakfast. We will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

San-Mari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies en baie nice! Vir seker doen. Fantasies, ons is vriendelik ontvang, baie lekker en heerlik geslaap! Volgende keer weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Soos bo. Uitstekende lodge met vriendelike personeel en ideale ligging op die Oranje Rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oase na 'n lang pad. Die perfekte plek vir rus na 'n lang pad. Alles was puik. Wens ons kon langer bly. (PS Kry 'n hekkode voor jy by die hek kom, daar is nie opvangs by die hek nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Rustige Oranje rivier oewer verblyf. Waschbank was op ons emmerskop lysie! Rustige atmosfeer langs die Oranje rivier se oewer. Verblyf netjies en gerieflik. Ete by restaurant teen sononder was spesiaal. Dankie Waschbank!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robbie L
1 nag
4.4
Feb 2026

Gerieflik met goeie diens en baie netjiese oord. Baie aangename kuier gewees en sal weer daar wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria P
1 nag
5.0
Des 2025

Highly satisfied. Thank you for everything. So clean and beautiful. Thank you for the staff who were so friendly and kind. I will recommend you to everyone I know. Even better than the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmari O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Een van die top oornag plekke om nie mis te loop nie. Lieflike natuur, vriendelike en gasvrye sorg, heerlike etes, alles pikant verpak. Jy kan ook fietsry of stap op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zelmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 606

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Waschbank Farm, R701, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a334c401bb912851acb48aa264fa9510a56fda4746a96d06c0145f76dc41f3350a8a8e633321156b801c1be5226fca5f271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 606 5 1 5 Waschbank Farm R701 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.611599690125 25.45800447464
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang