+41
Lodge in Gariepdam

Waschbank River Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 612 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Michael G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Worthwhile and peaceful. Stunning views and peaceful surroundings. The stay was amazing, great bed to sleep on and stunning accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie beslis die moeite werd! Perfekte oornag stopplek tussen Gauteng en die Kaap. Ons het lekkerder as net lekker gebly! Die kamer is smaakvol gemeubileer, alles is skoon en netjies en die diens is absoluut puik. Ons het die smaaklike aandete en ontbyt ook baie geniet. Die pragtige uitsig oor die rivier is natuurlik dié pluspunt! Die swembad, netjiese kampeerplekke en puik ablusieblokke is baie beslis ook 'n waardevolle toevoeging tot Waschbank se fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele E
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Mooi plek en gawe mense. Ons het net oornag van die Kaap af, mooi skoon eenheid en die lekkerste kos hy die restaurant geët.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Awesome. The stay at Waschbank was out of this world. It was very nice! The manager is also very friendly and she also assisted me to surprise my wife with something special! Would highly recommend Waschbank River Lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Vinnige oornag by 'n absolute oase! Die kamers is baie netjies en skoon, die restaurant se etes en diens fantasties, en die ligging is perfek vir 'n oornag of langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A very relaxing beautiful overnight stay. Absolutely stunning venue, amazing service, food was delicious. So relaxing, highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Beautiful peaceful overnight stay. We were warmly welcomed by the very friendly staff. Absolutely beautiful scenery, very peaceful and relaxing environment with the large deck overlooking the Orange River. We enjoyed our dinner and breakfast. We will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

San-Mari V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies en baie nice! Vir seker doen. Fantasies, ons is vriendelik ontvang, baie lekker en heerlik geslaap! Volgende keer weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Soos bo. Uitstekende lodge met vriendelike personeel en ideale ligging op die Oranje Rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Oase na 'n lang pad. Die perfekte plek vir rus na 'n lang pad. Alles was puik. Wens ons kon langer bly. (PS Kry 'n hekkode voor jy by die hek kom, daar is nie opvangs by die hek nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zelmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 612

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Waschbank Farm, R701, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a334c401bb912851acb48aa264fa9510a56fda4746a96d06c0145f76dc41f3350a8a8e633321156b801c1be5226fca5f271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 612 5 1 5 Waschbank Farm R701 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.611599690125 25.45800447464
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang