+41
Lodge in Gariepdam

Waschbank River Lodge

  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Waschbank Farm, R701, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Waschbank River Lodge is 'n asemrowende plek aan die oewer van die Oranjerivier. Gaste wat hier aanklop word dadelik oorval met die strelende geluid van die immer-kabbelende waters. Waschbank is nie net die perfekte oornagplek vir moeë reisigers nie, dit is ook ideaal vir 'n ontspanne vakansie ver weg van die gedruis van die stad.

Verblyf word aangebied in pragtige en unieke selfsorg- of bed en ontbyt-eenhede wat elk 'n bekoorlike uitsig oor Suid-Afrika se grootste rivier bied. Waschbank se restaurant bedien tradisionele, watertand gekookte etes of buffets - nes jou ouma dit sou gemaak het!

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in. Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël. Doendinge op die perseel sluit visvang, voëlkyk, fietsry en bergfietsry in.

Gesinne kan hier kwaliteittyd saam deurbring en swaar en moeë harte kan weer hoop en vrede vind. Waschbank River Lodge voorsien kalmerende stilte, indrukwekkende sterre en die rojale rivier om jou te bederf met net die beste wat Suid-Afrika het om te bied saam met hartlike Karoo-gasvryheid.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 612 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michael G
Saam met lewensmaat
5.0
Worthwhile and peaceful. Stunning views and peaceful surroundings. The stay was amazing, great bed to sleep on and stunning accommodati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Petro R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie beslis die moeite werd! Perfekte oornag stopplek tussen Gauteng en die Kaap. Ons het lekkerder as net lekker gebly! Die kamer is smaakvol gemeubi...
Sien meer
Apr 2026
Adele E
Saam met vriende
5.0
Mooi plek en gawe mense. Ons het net oornag van die Kaap af, mooi skoon eenheid en die lekkerste kos hy die restaurant geët.
Mrt 2026
Dawid A
Saam met vriende
5.0
Awesome. The stay at Waschbank was out of this world. It was very nice! The manager is also very friendly and she also assisted me to s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Henriette V
5.0
Vinnige oornag by 'n absolute oase! Die kamers is baie netjies en skoon, die restaurant se etes en diens fantasties, en die ligging is perfek vir 'n o...
Sien meer
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zelmari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 612

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Waschbank Farm, R701, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink Waschbank River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Waschbank Farm, R701, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a334c401bb912851acb48aa264fa9510a56fda4746a96d06c0145f76dc41f3350a8a8e633321156b801c1be5226fca5f271?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 612 5 1 5 Waschbank Farm R701 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.611599690125 25.45800447464
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang