+30
Selfsorg in Port Owen

Waterfront at The Marina

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Sam G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Absolutely wonderful. The accommodation was amazing. Views spectacular and so great to relax. We had an amazing time and will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iaan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Baie dankie, baie lekker gebly. Ja, baie lekker, sal weer daar wil boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shantal K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Will definitely be back. We had a great stay. The place was neat, tidy and had the best view. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Stuning plek! Maar as jy 'n familie is met kinders, is dit 'n nee. Baie mooi plek, huise het alles wat jy nodig het, maar jy bly in 'n kompleks! Te veel reels, mag nie te hard poep nie, dan moan die mense en neem foto's van jou! Veral met kinders. Voor jy bespreek, sê hulle nie van al die reels nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carl T
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2025

Heerlik. Ons het heerlik gekuier. Andre was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons gee hom tien uit tien.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gloria M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Fantastiese plek en goeie diens. Waterfront at The Marina bied waarde vir geld. Fantastiese uitsig. Die plek is netjies en diens baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosanne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2023

Stunning! The apartment is very spacious and beautifully decorated and has everything you need for an awesome break. Views are just stunning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Beslis die moeite werd. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khadija B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2020

Home away from home. Owner was very helpful. Excellent position.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelese C
Lang verblyf
4.8
Mrt 2020

Ons het elke oomblik terdeë geniet en wens ons kon langer daar spandeer. Sal definitief terugkeer op ons volgende kuier in SA. Kan meer informasie verskaf aan buitelanders wat nie bekend is met "loadshedding" etc. Groter badhanddoeke vir grootmense sal 'n groot verskil maak. André wat na die eenhede omsien was so hulpvaardig en aangenaam om mee te werk. Hy verdien 'n spesiale woord van dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Port Owen Drive, Unit 8, Marina Point, Port Owen, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyNoVKMADMVdPAgcN1448zM2IzK7QyXh6MaDtNE9b9lKtZMnydH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 Port Owen Drive, Unit 8 Marina Point, Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.786158345455 18.148740828037

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang