+30
Selfsorg in Port Owen

Waterfront at The Marina

8 gaste

4 slaapkamers

5 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Port Owen Drive, Unit 8, Marina Point, Port Owen, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Waterfront at The Marina is 'n selfsorg-vakansiehuis in Port Owen, sowat 145 km vanaf Kaapstad en net 'n paar minute vanaf die vissersdorpie, Laaiplek. Daar is verskeie geleenthede vir seil, bootvaar en visvang.

Dié eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en stort en die tweede badkamer het net 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die eetarea het genoeg genoeg sitplek vir 8 mense en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is ook 'n omskakelaar, wat krag tydens beurtkrag verskaf.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sam G
Saam met vriende
5.0
Absolutely wonderful. The accommodation was amazing. Views spectacular and so great to relax. We had an amazing time and will definitel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Iaan D
Saam met vriende
5.0
Baie dankie, baie lekker gebly. Ja, baie lekker, sal weer daar wil boek.
Sep 2025
Shantal K
Saam met vriende
4.8
Will definitely be back. We had a great stay. The place was neat, tidy and had the best view. Will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Louis N
Gesin met klein kinders
4.8
Stuning plek! Maar as jy 'n familie is met kinders, is dit 'n nee. Baie mooi plek, huise het alles wat jy nodig het, maar jy bly in 'n kompleks! Te ve...
Sien meer
Okt 2025
Carl T
Saam met vriende
4.6
Heerlik. Ons het heerlik gekuier. Andre was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons gee hom tien uit tien.
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Port Owen Drive, Unit 8, Marina Point, Port Owen, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Waterfront at The Marina het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Port Owen Drive, Unit 8, Marina Point, Port Owen, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyNoVKMADMVdPAgcN1448zM2IzK7QyXh6MaDtNE9b9lKtZMnydH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 Port Owen Drive, Unit 8 Marina Point, Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.786158345455 18.148740828037

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang