4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm 163, Brandwacht, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Watermill Farm Chorister Robin Cabin House 2 is 'n heerlike en rustige selfsorg-toevlugsoord op 'n kleinhoewe in Brandwacht.
Die cabin bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed, 'n TV, 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die sitarea en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en gemaklike sitplek.
Buite is daar 'n ruim, sonnige dek met sitplek en braaigeriewe. Die cabin word deur fynbos omring en spog met 'n asemrowende uitsig.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
LeeAnn Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 67
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Farm 163, Brandwacht, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Watermill Farm Chorister Robin Cabin House 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 163, Brandwacht, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang