4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5434 Disa Circle, Bettys Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Waterval Onder is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Bettysbaai. Dit is ideaal vir 'n klein gesin op soek na 'n wegbreek ver van die gedruis van die stad.
Dit is vir 4 gaste geskik en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met 4 stoele en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n gietysterstofie wat met hout en houtskool werk.
Die leefarea lei na 'n houtdek met buitesitplek en 'n hangmat. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Stanley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5434 Disa Circle, Bettys Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Waterval Onder het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5434 Disa Circle, Bettys Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang