4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Wavecrest 1001, Beach road 27, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wavecrest 1001 is 'n tweeslaapkamerwoonstel op die tiende verdieping wat ongelooflike uitsigte oor Valsbaai, Tafelberg en Herlderberg bied. Die eienaars is gereelde reisigers en is gestel daarop om al die geriewe te voorsien wat aan hulle eie reisverwagtinge sal voldoen.
Die woonstel het 'n gasbraai op die balkon, DStv, WiFi (vinnige optiese vesel), wasmasjien en skottelgoedwasser. Die woonstel is goed toegerus en bied moderne meubels. Die veilige kompleks het 'n swembad en gemeenskaplike braai-area. Daar is veilige parkeerplek in die kompleks.
Rook of troeteldiere word nie in die woonstel toegelaat nie.
Strand het een van die beste en veiligste strande in die omgewing en bied maklike toegang tot die wynlande. Strand se gholfklub het 'n uitstekende baan. Die dorp is die ideale plek vir jou vakansie in die Kaap aangesien Kaapstad, Stellenbosch en Hermanus almal binne maklike bereik is.
Een slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het en suite-badkamers.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marcus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Wavecrest 1001, Beach road 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Wavecrest 1001 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Wavecrest 1001, Beach road 27, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang