Selfsorg in Hopetown

Weg on Wegeweg One

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jarine W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Heerlik gebly. Baie vriendelik en behulpsaam, sal definitief aanbeveel en weer hier wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Beste waarde vir geld. 5 ster kwaliteit. Jeanine was baie vriendelik. Skoonste gastehuis waar ons nog gebly het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izobel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Gerieflik, rustig en skoon net soos op foto's. Ideaal vir ’n oornag-rus op ’n lang pad huistoe. Rustig, gerieflik en ons spesiale versoeke is vriendelik hanteer. Sal beslis weer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxlinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderlik gebly. Sal weer hier oorslaap as ons ver reis. Absoluut waarde vir geld. Ons was baie vriendelik verwelkom en het die wonderlikste gasvrou gehad. Die plekkie is netjies en modern en toegerus met alles wat mens sal benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

I wiil drive out of my way to stay here again. 10/10 For Weg on Wegeweg! I have stayed at a couple of klein dorpie places, with high ratings that they do not deserve. I suggest that some klein dorpie lekkeslaap accommodation go and visit Weg on Weggeweg and learn from the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanté L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Al ons verwagtinge oortref. Die verblyf en eienaar het al ons verwagtinge oortref en uit haar pad gegaan om ons te help. Sal ongetwyfeld weer daar bly. Die verblyf is baie luuks, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend, beste verblyf ooit. Ongelooflik skoon en uitstekend toegerus. Jeanine was 'n lewensredder. Vriendelik en baie gasvry, sy het tot charcoal en blits vir ons gekoop terwyl ons op die pad was. Beste verblyf ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, veilig lieflike verblyf. Baie vriendelike ontvangs. Braaier vir ons uitgestel vir Oukersaand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner C
1 nag
5.0
Des 2025

Was lekker gewees. Was baie lekker, die plek is baie netjies en skoon. Die gasvrou laat jou dadelik welkom voel met die vriendelike ontvangs. Die plek het my verwagtinge oortref met alles wat vir jou gebied word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rohan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gasvrou was baie aangenaam en het ons goed ontvang. Goeie oornag plek. Skoon, modern en netjies. Goeie kommunikasie. Sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Weg on Wegeweg One, Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeabdd48faa3be45dfe1d86bb1e208f93e05940b00b20caec1853b07609e77e70156afb2775221ab45750efd2f1445276f7ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 1 Weg on Wegeweg One Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.627726796476 24.083370133916
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang