+33
Selfsorg in Hopetown

Weg on Wegeweg One

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Annelies D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Puik gastehuis op Hopetown. Pragtige, netjiese plekkie! Rustige area. Ons is baie vriendelik ontvang deur Jeanine. Kamer goed toegerus met mini kombuis en lekker ruim badkamer. Verskeidenheid eet- en drinkgoed beskikbaar om te koop. Baie gemaklike ruim bed en goeie kwaliteit linne. Vir seker 'n groot aanwins vir Hopetown! Kan hul beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Comfortable and clean. Definitely worth the money. Beautiful, clean, comfortable. Had everything we needed for the night. The host is friendly and helpful. Made a few calls to ensure that we had supper. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulricke E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Netjies en skoon en wonderlike eienaar. Als was tops en die gasvrou is 'n absolute juweel van 'n mens. Doen soveel en nog meer om mens gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Skoon, netjies en baie gerieflik. Baie netjies en skoon. Heerlik geslaap. Jeanine het ons vriendelik verwelkom en sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerian M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfect for 2. Lovely little unit in Hopetown, beautifully decorated, and a nice outside table and chairs to relax under the trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette H
1 nag
5.0
Mrt 2026

Dit was baie gerieflik. Die plek is perfek ingerig. Ek het op 'n paar plekke een nag oorgeslaap en hierdie een sal ek beslis kies as die beste van die hele klomp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Fasiliteite pragtig en netjies. Vriendelik ontvang. Ons honde was ook lekker bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes K
1 nag
5.0
Feb 2026

Ek het heerlik gekuier. Alles wat ek sou verwag en meer. Baie lekker, dankie. Kan regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Puik en pragtig. Top diens gekry, kamer was netjies en personeel baie vriendelik. Sal beslis weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderful host! Very clean, well equipped unit. Host extremely helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jeanine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Weg on Wegeweg One, Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeabdd48faa3be45dfe1d86bb1e208f93e05940b00b20caec1853b07609e77e70156afb2775221ab45750efd2f1445276f7ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 1 Weg on Wegeweg One Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.627726796476 24.083370133916
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang