+64
Selfsorg in Wildernis

Wegbreek Wilderness

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Elizabeth L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Ons was 5 mense, het 3 kamers gebruik. Die plek is perfek geleë. Die plek is perfek, dis 'n moet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Great location, loved our stay! You should check out this place. Amazing! Absolutely to stay on the beach! The house is beautifully situated to be mesmerised by the ocean the entire day. Great breakaway for the family! Thank you so much for our lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heleen
Wegbreek Wilderness
Thank you so much, Karen. We're so happy we could share our little piece of heaven with you.

Sindiswa D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Magical. Pictures don't do this place justice; you have to be there in the house to experience what a dream place it is. Definitely planning a trip again with family; they need to experience this.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia C
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

I wanted to stay forever! What a magnificent stay! Not a normal holiday rental but rather like staying in a home away from home. Beautiful views from all rooms. Well furnished and equipped. Direct beach access. The house is well ventilated and cool during hot days. Will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2026

Pragtige huis! Dit was uitstekend! Die verblyf en ligging van die eiendom is regtig baie mooi. Regtig die paar dae baie geniet saam met gesin en familie vir die troue van ons oudste dogter in George.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja F
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Dit was 'n droomvakansie. Ons verblyf by die vakansiehuis was absoluut perfek vir familie en vriende. Geleë reg op die strand, ons het 'n pragtige uitsig oor die see gehad en maklike toegang tot die water geniet. Die gerief van 'n nabygeleë winkel het dit moeiteloos gemaak om noodsaaklikhede aan te vul. Die huis was goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het, van kombuisbenodigdhede tot gemaklike slaapplekke. Die buurt het ongelooflik veilig gevoel, wat ons in staat gestel het om te ontspan en ons tyd saam sonder bekommernis te geniet. Hierdie huis het die ideale omgewing gebied om onvergeetlike herinneringe te skep. Sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gj F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Excellent. We were pleasantly surprised by the location, facilities and staff. It was one of our best holidays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Alles was perfek. Kombuis spasie is beperk teenoor huis spasie. Perfekte verblyf. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theo D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Sal beslis teruggaan. Kan nie nader aan die strand nie. Ruim kamers het almal 'n see uitsig. Goed toegerus en alles werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christine C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2025

Wonderful family vacation on the beach. Brilliant family vacation right on the beach. A lot of steps, would not be ideal for an elderly person. Everything you need is there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

11 Roland Krynauw Street, Wilderness, George, 6560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3878b17ad8bf311ab0031ff664145e945f1db322da67c28c2b90ab1e43e941c493089860ad50355b1abb377722e5c6469ace?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 11 Roland Krynauw Street Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995962500805 22.584433593848
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang