+38

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Angela H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Fantasties. Baie lekker gebly en die huis is puik netjies en wat ons verwag het. Die fietse vir die kinders en die surprise in die yskas het ons verwagting oorskry. Baie dankie, en Samantha was fantasties goeie kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Was good. It was fantastic, very quiet, and safe. I would recommend the place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolene M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Vreugdevol, lekker en veilig. Ja. Ons het lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muhammad H
Kort verblyf
4.6
Apr 2026

Lovely stay for a big family. Services: was good cause the owner came out and assisted us in fixing the bikes and giving us recomendations. location: was good can see both sunrise and sunset on either sides of the complex. Not very close to the beach (800m away from the sunset beach area) but still in the private area complex. Safe enclosed area. Activities: Mini golf and tennis was closed under construction. So that was disappointing. Pool is like a splash pool and very cold but had lovely pool jets and pool ligtht. No beach towels. cold ocean: west coast. Club house: at the other exit, long pool good for laps but also cold. Bathrooms still under renovations. Play area for kids. Coffee shop. . Big Tv for family time. Braai area is by pool area. Bathroom: Water pressure low upstairs. All en-suites does not have doors which limits privacy. The guest bathroom only has a toilet and basin. no shower. Bedrooms: Would appreciate dressing table chairs. Big stairs window is very exposed so also lacks privacy. . Good lighting. spacious. Single beds good be improved. Espicially not suitable for adults. Wifi: Wifi upstairs is weak and didnt connect to the extension wifi. however downstairs for the most part is good. Utilities: Coffee machine but no coffee pods. Starter pack of coffee sache (1per person) and tea and small 250ml milk. Spacious areas. Kitchen island had plug sockets which is a lovely convenience. Spacious garage, but tight squeeze with big vehicles. . Cute smoking area upstairs for those that want to be indoors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rico G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2026

Good location and good value for money. The only issue was that there was a lot of glitter all over the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Die huis bied ’n ruim leefarea waar die hele familie saam kon kuier en lag. Ons het 'n heerlike tyd gehad in hierdie pragtige vakansiehuis – baie dankie! Die atmosfeer was rustig en die ligging ideaal vir ’n welverdiende wegbreek. ’n Klein voorstel vir toekomstige verblyf: Dit sou handig wees om gordyne in die slaapkamers te hê, aangesien mens saans met die ligte aan van buite af kan inkyk. Ons het ook opgemerk dat die adres op die webtuiste verkeerd aangedui was – dit is eintlik 8ste Laan, nommer 42, en nie 42 8ste Straat soos genoem nie. Ons sê dit net sodat ander gaste makliker hulle pad kan vind. Nogmaals dankie vir ’n lieflike blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Ek kom weer kuier. Baie, baie lekker. Dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antheney G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Asemrowend. Alles was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jowin G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Super cool. It was very nice and the view was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheleigh C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Very peaceful. It was very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 137

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek

42 8th Street, Shelley Point Golf Estate, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc7aeb97f32295291d8b8b5ca40b8660dd813b59503fd8e87dcf9361e6c24477784c47ca93aeaa5d42fb3881691739ea24ec1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 42 8th Street Shelley Point Golf Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.707300568554 17.968844306372
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang