Wellshot

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Tammy S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Lovely spot. We really enjoyed our stay. The place was spacious, with a nice view. Teresa was a super host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suna L
1 nag
5.0
Nov 2025

Gemaklik, rustig, mooi area. Vriendelike gasheer en gasvrou! Definitief 'n persoonlike aanvoeling van hoe om gaste gelukkig te hou. Ulikste woonstelletjie, baie goed toegerus. Hulle verdien 5 sterre. Mooi see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Baie goeie ligging, naby aan dorp en snelweg. Baie netjies en die gashere fantasties. Ja, absoluut baie netjies en goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflike verblyf, goed toegerus met die ideale ligging. Ons het baie lekker gekuier by Wellshot. Die plek is baie goed geleë, naby aan die dorp en stapafstand vanaf die Waterfront. Die eenheid is goed toegerus, met alles wat nodig is, goeie waarde vir geld. James en Teresa het ons baie welkom laat voel en seker gemaak dat ons lekker bly en alles het wat ons benodig. Ek kan die plek aanbeveel en sal graag in die toekoms weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan V
1 nag
5.0
Jul 2025

Sal weer daar bespreek. Sal weer daar bespreek, ontvangs was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties! Hartlike verwelkoming deur gasheer en vrou. Ideaal om die Tuinroete te verken. Alles wat 'n mens nodig het vir 'n lekker verblyf is daar. Sal Wellshot beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brink K
1 nag
5.0
Apr 2025

Spacious guest house, right on the N2. Even though I was an individual traveller, I was welcomed in a unit which can take four people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gerieflike, goed geleë, uitstekende diens! Ons het net 'n een-aand-verblyf gesoek en toe op die bekostigbare juweel afgekom. Ons gasheer en gasvrou was wonderlike, vriendelike, behulpsame mense. Alles in die kothuis het gewerk en was baie gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Perfect. Lovely clean accommodation in a perfect location. Friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirsten D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

A great home base when exploring the surrounding areas. The Flat was really a home away from home that met and exceeded my every need. I enjoyed the location as it is really close to the main road but far enough away that the noise doesn't bother. You can even see a bit of the estuary from the Flat's deck with a safe place to park. Teresa is an absolute gem. When she found out it was my first time visiting the area, she took me on a quick tour and showed me many of the lookout points and told a bit of the history of the area. I really appreciated her suggestions on things to do and places to eat. I feel like I got to know the true Knysna from the local's point of view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 30 Handel Street, Westhill, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58568fab89a430f3f438e5b184f3d2d1b782cd063a2f75b35eea4fcf7a79e9c125400f28b06fdf2f1892872f70ec437b0f17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 30 Handel Street Westhill 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.035895017052 23.03918460916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang