Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Middelburg

Welvanpas Gasteplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hein P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker oorgebly. Alles netjies en skoon. Baie lekker oorgebly. Alles netjies en skoon. Lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dankie aan Rita en haar span. Uitstekende verblyf en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Fantastic overnight stop. Very comfortable and meals good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie stil en rustig! Die perfekte plek vir ’n oornagstop! As jy op soek is na vrede, stilte en rus vir jou siel, dan is dit die plek! Die ligging is lekker veilig en mooi weggesteek van die naaste nasionale pad. Rita is ’n wonderlike gasvrou, en ons eennag-verblyf saam met die heerlike Karoo-ete was beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Home away from home. Wonderful, will be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freude K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Baie lekker! Baie lekker gebly, groot speelarea buite vir kinders. Alles baie netjies en skoon en ons was vriendelik ontvang. 'n Yskassie binne in die kamer sou welkom gewees het, maar ons kon die yskas in die leefarea gebruik. Etes was beskikbaar teen ekstra koste, maar baie lekker gewees. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Perfect countryside getaway for rest & recharging. We had a wonderful stay at Welvanpas Guestfarm. It’s a truly beautiful farm – very quiet, peaceful, and perfect for a relaxing break. The accommodation was spotless and felt very safe. Our only regret was that our stay was too short, as there are so many lovely spots to walk and hike around the farm. Dinner and breakfast are available at an extra cost, and they were absolutely worth it – the food was delicious and prepared with such care. The host also makes her own jams, which are a must-buy, so bring along some extra money! The host was warm and friendly, and we really enjoyed learning about the history of the farm from her. There’s also a nice play area for children, making it family-friendly. While there’s no MTN reception, the Wi-Fi works well, so you’re never completely disconnected. We’ll definitely be back – it’s a peaceful getaway with great food, friendly hospitality, and a stunning setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Heerlik gebly, baie dankie. Akkommodasie en kos was heerlik - alles perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Beautiful location with exceptional hospitality. Rita was very welcoming and helpful. We enjoyed a delicious dinner in front of the fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

N10, Middelburg Eastern Cape, 5900, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYmNkYTQ0LTg5MzUtNDRiMC1iZDYyLTFhZTQyZDc5MTMxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 146 5 1 5 N10 Middelburg Eastern Cape 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.36698141322 25.036854288313
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang