Opsomming van Resensie
Carmen D - Jan 2021
Gemiddeld
Vinnige, lekker stop.
Welvanpas Gasteplaas's terugvoer
Baie dankie dat u Welvanpas gekies het.
Ons hoop om u weet te sien.
Vriendelike groete.
Rita Moore
Retha V - Jan 2021
Gemiddeld
Lieflike plek, die stilte was hemels en uitstekende diens.
Welvanpas Gasteplaas's terugvoer
Rheta,
Baie dankie dat jul Welvanpas gekies het.
Jammer vir ongerief met Wi-Fi, ons sal daar aan werk.
Vriendelike groete.
Rita Moore
Annalet R - Des 2020
Gemiddeld
Heerlike oornagverblyf.
Welvanpas Gasteplaas's terugvoer
Annalet,
Dit was ons voorreg om julle op Welvanpas te ontvang.
Vriendelike groete.
Rita Moore
Tony V - Des 2020
Gemiddeld
Very nice place to take a break.
Welvanpas Gasteplaas's terugvoer
Tony.
Thank you for choosing Welvanpas.
We hope to see you again.
Rita Moore
Ilse P - Nov 2020
Gemiddeld
Heerlike, rustige ontspannings wegbreek.
Welvanpas Gasteplaas's terugvoer
Ilse.
Baie dankie, dat jul Welvanpas gekies het.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete.
Rita Moore
Nicolaas J - Jan 2020
Gemiddeld
Me and my wife slept over for one night at Welvanpas Guest Farm and were pleasantly surprised with top class service as well as the tidiness of the facilities.
Welvanpas Gasteplaas's terugvoer
Nicolaas.
Thank you for choosing Welvanpas.
Hope to see you again.
Thank you.
Rita Moore
Sonja S - Jan 2020
Gemiddeld
Dit is 'n lieflike plekkie en ons het baie lekker daar gekuier!
Arno T - Des 2019
Gemiddeld
Baie lekker.
Hendel C - Des 2019
Gemiddeld
Heerlik in platteland.
Lou D - Des 2019
Gemiddeld
Baie ontspanne en rustig en Johan gee goeie diens.
Deon C - Des 2019
Gemiddeld
Great, peaceful place to stay on your way to the Cape.
Wolf W - Nov 2019
Gemiddeld
A bit expensive, but a hearty welcome and excellent service.
Coenie L - Sep 2019
Gemiddeld
Lekker ontspan na dag se ry.
Sharlene O - Jan 2019
Gemiddeld
Beste oorslaap nog ooit.
Eddie T - Jan 2019
Gemiddeld
Lekker oornag stop tussen Gauteng en die Tuinroete.
Ewan R - Jan 2019
Gemiddeld
Groen gras om ons tent op te slaan en baie netjiese badkamers.
Martiens V - Jan 2019
Gemiddeld
Aangenaam en rustig.
Nuta L - Mei 2018
Gemiddeld
Heerlike atmosfeer.
Barnard V - Mei 2018
Gemiddeld
Baie lekker plek met goeie etes en wonderlike gasheer.
Ronnie Lamb L - Jan 2018
Gemiddeld
Wonderful, friendly & peaceful sleep over.
Samantha S - Jan 2018
Gemiddeld
Vriendelike professionele diens, pragtige uitsigte, skoon en gemaklike kamers, fantastiese kos!
Wayne M - Jan 2018
Gemiddeld
Basies en eenvoudig, maar alles wat jy nodig het.
Kobus K - Des 2017
Gemiddeld
Vriendelik en skoon.
Elisma J - Des 2017
Gemiddeld
Welvanpas is welgeleë en welgesind.
Elmarie D - Des 2017
Gemiddeld
Gasvry en behulpsaam.
Cecilia N - Des 2017
Gemiddeld
Ons sal dit definitief aanbeveel vir ‘n oornag plekkie as mens ver ry.
Lees meerHennie V - Okt 2017
Gemiddeld
Lekker.
Kobus V - Aug 2017
Gemiddeld
Groot waardering vir 'n vriendelike en behulpsame bestuurder.
Pierre B - Jul 2017
Gemiddeld
Wonderlike diens, opregte gasvryheid.
Welvanpas Gasteplaas's terugvoer
Dankie Pierre,
Ons waardeer al die komplimente en laat weet wanneer julle weer kom kuier.
Van n lekker (-3) Koue Welvanpas,
Johan
Nardo S - Feb 2017
Gemiddeld
Lieflik!
Welvanpas Gasteplaas's terugvoer
Dankie Nardo, Julle weet nou waar ons is so maak gou weer n draaitjie.
Marthie D - Jan 2017
Gemiddeld
Heerlike Karoo-gasvryheid, persoonlike diens - 'n oase!
Welvanpas Gasteplaas's terugvoer
Hi Marthie,
Dankie vir julle ondersteuning en vriendelikheid. Ek sien uit daarna om julle weer te verwelkom!
Pieter V - Jan 2017
Gemiddeld
Lekker oorslaap-plek.
Welvanpas Gasteplaas's terugvoer
Hi Pieter,
Ons werk hard aan die 5de ster en ons hoop om jou gou weer terug te sien.
Herman D - Des 2016
Gemiddeld
Amazing!
Welvanpas Gasteplaas's terugvoer
Hi Herman,
Dankie vir die vriendelikheid en ondersteuning.
Hannetjie C - Des 2016
Gemiddeld
Die kamers is ruim en skoon, die omgewing is pragtig en die diens uitstekend.
Welvanpas Gasteplaas's terugvoer
Dankie Hannetjie, hoop ons sien julle gou weer!
Groete,
Johan
Carel W - Okt 2016
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Welvanpas Gasteplaas's terugvoer
Carel.
Baie dankie vir jou kommentaar op Welvanpas BB. Ons streef beslis daarna om te verbeter na 5 ster status!
Hoop om jou in die toekoms weer te sien,
Groete
Rita Moore ( eienaar)
- Kapasiteit: 63 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N10, Middelburg, Oos-Kaap, 5900, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom