+22
Selfsorg in Weskus

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Frederick V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Dit was baie mooi, skoon, en netjies. Beste plek op ons roete! Ons het baie lekker gebly! Annemie het ons vriendelik verwelkom, die plek was mooi skoon en netjies, en boonop was die plaas ook baie mooi. Ons het net vir 'n aand gebly, maar sal dit beslis voorstel indien iemand vir 'n week of langer verblyf soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Peaceful farm stay. Annemie was a lovely host. Everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly. Skoon en goed toegeruste eenheid en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike skoon en veilige oorslaap. Heerlike skoon en veilige oorslaap. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige plaas, netjies en skoon linne. Vriendelik. Vriendelike ontvangs. Pragtige ligging net buite Klawer, super skoon linne en badkamer. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakobus H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal weer hier bly. Stil, skoon, netjies en goed toegerus. Rustige plekkie om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Ideale verblyf naby Klawer. Welverdiend is ideale verblyf, vir veral blommekykers. Dis 'n werkende plaas naby Klawer en Clanwilliam, waar uiteetplekke beskikbaar is. Vleisbraaigeriewe is ook beskikbaar. Indien daar 'n behoefte is aan twee badkamers in die eenheid wat 4 slaapplekke het, let op die opsomming wat voorsien word op die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nollie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stil en rustige omgewing en mooi uitsigte. Skoon netjiese plek, veilige, vriendelike en behulpsame gasvrou, en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uiters goeie waarde vir geld, skoon en veilig met uitstaande beddegoed. Wynplaas atmosfeer op sy beste, kompleet met 'n groot waterkanaal. Klonte skoon en netjies. Moderne dekor. Beste matraslakens en duvet wat ons ooit op geslaap het. Baie dankie vir jou moeite en verblyf in 'n klein paleis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemie
Welverdiend Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Adri E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Rustig en stil omgewing. 'n Baie netjiese plekkie met al die nodige geriewe. Ja, ons het ons kuiertjie baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annemie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Welverdiend Farm, Off the N7, Trawal, 8147, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3MDdiZThiLTM5ZjktNGI2NC05NThiLTQwMGI0ZGNlZWYxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Welverdiend Farm Off the N7 8147 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.877444397916 18.633299804205
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang