10% af Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Jun 2020 tot 30 Sep 2020.
Weskus Akkommodasie by Welverdiend Selfsorg Akkommodasie | LekkeSlaap
+17
+17

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie

  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdiend Plaas, Langs die N7, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie is langs die N7 geleë en bied 'n selfsorghuis met asemrowende uitsigte op Gifberg.

Dié huis beskik oor 2 eenhede en bied slaapplek aan 6 persone. Eenheid 1 beskik oor 1 slaapkamer en eenheid 2 oor 2 slaapkamers wat elkeen ingerig is met enkelbeddens. Eenheid 1 beskik oor aan-suite badkamer met stort en eenheid 2 'n badkamer met stort, wasbak en aparte toilet. Hierdie geriewe word gedeel tussen die 2 kamers. Vir ons gaste se gerief is daar ook lugversorging, waaiers en verwarmers beskikbaar.

Die kombuise is elk toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas-vrieskas, en gaste kan in die sitarea ontspan. Braaigeriewe asook veilige parkeerplek is beskikbaar. Televisie is beskikbaar maar bring eie dekodeerder saam.

Welverdiend Selfsorg Akkommodasie is in die middel van die Olifantsrivier Wynroete geleë en gaste kan wynproë by verskeie kelders in die streek geniet. Gedurende Augustus- en Septembermaand kan die bekende Namakwalandse blomme in die streek besigtig word. Die area is ook ideaal vir stap, draf en fietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Welverdiend Selfsorg Akkommodasie
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Welverdiend Plaas, Langs die N7, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welverdiend Selfsorg Akkommodasie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
was R750
Vanaf R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welverdiend Plaas, Langs die N7, Trawal, 8147, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3MDdiZThiLTM5ZjktNGI2NC05NThiLTQwMGI0ZGNlZWYxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, nou Vanaf R675  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Welverdiend Farm Off the N7 8147 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -31.877444397916 18.633299804205
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za