+31
Gastehuis in St. Helenabaai

Weskus Pêrel Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Tonja W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Vriendelike verwelkoming en baie tuis gevoel. Sal enige tyd weer daar kan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lin V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly, al was dit net om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gemaklik, skoon en sommer net lekker. Ons het heerlik gebly. Anne-Marie het ons hartlik verwelkom en tuis laat voel. Baie lekker sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne C
Kort verblyf Saam met vriende
1.0
Mei 2026

Okay. The place smelt like cigarette smoke and the owner doesn't allow for space and is constantly on top of you. If you don't mind 1 star, or if you sleep anywhere and do anything, then this place is for you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Annemarie
Weskus Pêrel Gastehuis
Good morning Roxanne, thank you for your review. The apartment is non-smoking and is deep cleaned every time guests leave, and we leave it crisp and clean for our guests before they check in. You booked for 5 days, and I checked my messages to you. I enquired 3 times during this time to ask if you needed anything and if there was anything we could do for you. Also, you asked to check in early, and I allowed you to do so. Sorry if all of this was not to your approval. We try our best to keep our guests happy, maintain our high standards, and make their stay as comfortable as possible. Up to now, we have been successful in keeping everyone happy and making their stay comfortable and memorable. Keep well. Regards, Anne-Marie.

Rene L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Awesome. It was very nice and accommodative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Weskus Pêrel Gastehuis
Thank you very much for the great review! Hope I see you soon again!

Mache P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Such lovely hosts and a lovely clean place with everything you need! Lovely, clean place with absolutely everything we needed! The views from the front are stunning! Lovely braai and good security in place! The hosts were also fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
Weskus Pêrel Gastehuis
Thank you very much for the great review! It was wonderful to meet you. Hope we see you soon again!

Jana W
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Wonderlike ervaring, sal beslis weer wil gaan. Die verblyf was heerlik, gasvrou behulpsaam en vriendelik. Uitsig en omgewing was onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R495
10 % AF
R495 R446
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R495
10 % AF
R495 R446
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R495
10 % AF
R495 R446
per nag (plek vir 1)
Bespreek

5 Blueberry Drive, Blueberry Hill, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a3e8d4fe64dc7510d051fbc93ca1939ec450a8824d6f10c4281f410c965ca3151c8a76155d0df48c3ea3f8681fcba39d6fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R495 nouVanaf R446 per nag (plek vir 1) 7 5 1 5 5 Blueberry Drive Blueberry Hill 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7387098 17.9985193
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang