6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Clam Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
West Coast Blouberg Pearl is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand, Kaapstad. Dit is die ideale opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende wat graag die Moederstad wil verken aangesien dit naby verskeie besienswaardighede en aktiwiteite is.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers het 'n dubbelbed en net die hoofslaapkamer het 'n uitsig oor die see. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n toonbank en 'n etenstafel waar gaste saam maaltye kan geniet.
Die leefarea lei na die balkon en gaste kan oor die see en Tafelberg tuur. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan gebruik. Die kompleks is reg oorkant Bloubergstrand wat bekend is vir sweefski en ander watersporte.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 103
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 18 Clam Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink West Coast Blouberg Pearl het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Clam Road, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang