16 gaste
8 slaapkamers
9 beds
8 badkamers
- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 171 Molly Hawk Close, Grotto Bay, 7437, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
West Coast Seaside Getaway is in die Grottobaai Privaat Natuurreservaat geleë en word deur natuurskoon en ononderbroke see-uitsigte omring. Hierdie gastehuis bied 'n ontspanne en veilige omgewing.
Daar is 8 helder en lugtige slaapkamers en 6 privaat badkamers wat elk 'n toilet en 'n stort het. Hierdie gastehuis het slaapplek vir groepe van tot 17 gaste wat kinders insluit.
Daar is onderdakbraaigeriewe, gratis WiFi en oorgenoeg parkeerplek.
Hierdie gastehuis het die perfekte ligging en gaste kan by die see gaan wandel en die unieke Weskus-sonsondergang oor die Atlantiese Oseaan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Robbie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 171 Molly Hawk Close, Grotto Bay, 7437, Wes-Kaap
- Gaste dink West Coast Seaside Getaway het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
171 Molly Hawk Close, Grotto Bay, 7437, Wes-Kaap
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang